HOU JAK­KAL­SE WEG

Landbou Vee - - Nuwighede -

Die A­gri 14 Jou­les-e­ner­gie-op­wek­ker word ge­bruik om pro­bleem­die­re, soos jak­kal­se en bob­be­ja­ne, bui­te te hou. Dit werk met e­lek­trie­se of son­krag en kan hei­nings van tot 50 km e­lek­tri­fi­seer. Dit is vei­lig en maak geen dier dood nie. ’n GSM-stel­sel kan daar­aan ge­kop­pel word wat ’n bood­skap na ’n sel­foon stuur wan­neer daar ak­sie teen die hei­ning is.

R12500

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.