Landbou Vee

500 skape op 5 ha – en geen siektes nie

Dié boer, wat ’n suksesvoll­e intensiewe produksies­telsel volg, spaar sy skape se energie deur nie te bewei nie. Ons het ook gaan kyk hoe ander boere intensiewe stelsels laat werk.

-

Van meet af aan het die 46-jarige sakeman mnr. Derick Lategan van die SA Vleismerin­ostoetery African Outdoor Group op die plaas Kleine Leeuwbank, Broederstr­oom, besef dat ’n “flentergat-besigheid” beslis nie vir ’n intensiewe skaapboerd­ery sal deug nie. Inteendeel, dissipline, higiëne én netheid

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa