GERRIT SE WEN­KE OM JOU PRO­DUK­SIE/HA TE LIG

Landbou Vee - - Bestuur -

Ver­be­ter die dra­krag van jou na­tuur­li­ke wei­ding deur goeie veld­be­stuur. Hand­haaf ’n be­ter koei-kalf­speen­ver­hou­ding. Ver­hoog jou speen­per­sen­ta­sie. Moe­nie pas­sa­siers duld nie. Laat jou koeie op 24-26 maan­de kalf.

Be­stuur jou in­ven­ta­ris

doel­tref­fend. Jy kry dit reg met die reg­te ti­pe die­re. Hou die kos­te-im­pak in ge­dag­te. Los pro­ble­me met be­stuur op.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.