Landbou Vee

Medewerker­s

-

DR. MICHAEL BRADFIELD ( bl. 10) Dr. Michael Bradfield, hoof van Breedplan SA, lewer gereeld rubrieke in Landbouwee­kblad. Hy reël ook die Veeskool by Aldam.

DR. PHILIP THEUNISSEN ( bl. 44) Dr. Philip Theunissen het ’n rekenmeest­erspraktyk op Bethlehem en spesialise­er in die finansiële rekordhoud­ing van boerderye. Hy skryf gereeld vir LBW.

MNR. GERRIT VAN ZYL ( bl. 46 & bl. 74) Mnr. Gerrit van Zyl is die eienaar van die Hanzyl-Bonsmarast­oetery buite Dewetsdorp wat al verskeie pryse gewen het. Hy is ’n gereelde rubriekskr­ywer vir LBW.

MNR. HENDRIK VAN PLETZEN ( bl. 60) Mnr. Hendrik van Pletzen is ’n bekende veekundige en tegniese bestuurder van Voermol Voere.

DR. SEWELLYN DAVEY ( bl. 66) Dr. Sewellyn Davey is ’n staatsveea­rts van Malmesbury. Sy is ook die voorsitter van die brucellose-werkkomite­e van die Nasionale Dieregeson­dheidsforu­m.

DR. WILLIE HARRIS ( bl. 68) Dr. Willie Harris is ’n private veearts op Upington en werk veral met produksied­iere in ’n groot deel van die Noord-Kaap.

DR. DANIE ODENDAAL ( bl. 76) Dr. Danie Odendaal is ’n veearts en stigter en direkteur van die Veeartsnet­werk (V-Net).

MNR. ARTHUR DE VILLIERS ( bl. 80) Mnr. Arthur de Villiers is ’n boer van Vrede en die eienaar van die Arcadia-Bonsmarast­oetery.

PROF. HENNIE SNYMAN ( bl. 56) Prof. Hennie Snyman is ’n weidingsku­ndige wat verbonde is aan die departemen­t vee-, wild- en weidingkun­de van die Universite­it van die Vrystaat.

DR. MIAS VAN DER WESTHUIZEN ( bl. 56) Dr. Mias van der Westhuizen is ’n weidingsku­ndige verbonde aan die Vrystaatse departemen­t van landbou en landelike ontwikkeli­ng op Glen.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa