Landbou Vee

ORGANIESE VOORSKRIFT­E

-

Volgens Ecocert se regulasies moet ’n organiese landboupro­duk aan die volgende kriteria voldoen: Die gebruik van chemiese misstowwe of sintetiese produkte is in die produksiep­roses vermy. Dit is produkte wat in grond verbou is wat organies is en bemes is met natuurlike minerale wat nie skadelik vir grondlewe is nie. Diere se weiding en voer moet heeltemal organies wees. Die diere mag nie intensief bestuur word nie en moet toegang tot ope lug en soveel leefruimte moontlik hê. Verwerkte produkte moet uit organiese plaasprodu­kte gemaak word. Bygevoegde nielandbou­bestanddel­e moet op ’n lys wees wat in die Europese Unie se regulasies of die Amerikaans­e nasionale program vir organiese produkte goedgekeur is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa