Landbou Vee

KORTOM

-

In vitro-bevrugting is die vinnigste manier om genetiese vordering in ’n beeskudde te bewerkstel­lig, meen hierdie boer. Dit moet met sinvolle seleksie voorafgega­an word sodat slegs die beste koeie as skenkers gebruik word. Om aan die voorpunt te bly, het mnr. Heinrich Bruwer sy eie embriostas­ie op die plaas ingerig.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa