MNR. JOHAN STYGER
WAT IS JOU GROOTSTE UITDAGING IN STOETBOERDERY?
Om kommersiële beesboere van die ekonomiese waarde van goeie teelmateriaal te oortuig.
EN DIE GROOTSTE GELEENTHEDE?
Handelsmerkvleis op die uitvoermark.
WATTER TEGNOLOGIE IS ONMISBAAR?
Breedplan se genetiese evaluasies.