Landbou Vee

KORTOM

-

’n Varkboer wat eers in die hotelbedry­f gewerk het, het binne ’n dekade sonder staatshulp sukses behaal. Danksy sy diere se goeie kondisie en vleisgehal­te kan mnr. Eric Ntlaba gewoonlik op ’n pryspremie van sowat R2/kg staatmaak.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa