Landbou Vee

MNR. ERIC NTLABA

-

WAT IS DIE BESTE BOERDERYBE­SLUIT WAT JY GENEEM HET? Om weg te beweeg van ’n informele bedryf en my varkboerde­ry op my eie grond as kommersiël­e bedryf te vestig. WAT IS JOU GROOTSTE BOERDERYKW­ESSIES? Risikovers­preiding is steeds ’n probleem wat ek moet te bowe kom. As my hele besending varke op een slag siek word, kan dit ’n ramp vir die boerdery beteken. EN DIE GROOTSTE GELEENTHED­E? Die uitbreidin­g van die boerdery se veefaktor, die aanplant van my eie mielies en sojabone en die verwerking van die varkboerde­ry se afvalmater­iaal.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa