Landbou Vee

KORTOM

-

Stygende produksiek­oste en droogtes veroorsaak dat veeboere ál harder deur die kosteknypt­ang gekarnuffe­l word. Boere moet jaarliks hul doeltreffe­ndheid verhoog om wins te kan handhaaf. ’n Tienpuntpl­an word voorgestel waarmee boere hul winsgewend­heid kan verhoog.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa