Landbou Vee

KORTOM

-

Die voeruitgaw­es van intensiewe stelsels is aansienlik hoër as dié van ekstensiew­e stelsels, en beïnvloed die winsgewend­heid. Daar is egter skaalvoord­ele betrokke by ’n intensiewe stelsel, en dit kan maklik uitgebrei word omdat ruimte nie ’n probleem behoort te wees nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa