Landbou Vee

KORTOM

-

Mnr. Gideon Oosthuizen het sy plaas se drakrag met ultradrukb­eweiding tot 2 ha per grootvee-eenheid verhoog teenoor die gebied se tradisione­le 6 ha/GVE. Al is die troppe groot — tot 530 verse en 400 kalwers — is kalftyd nie ‘n probleem nie. Twee werkerspan­ne wat deurlopend saam met die beeste in die veld is, skuif die elektriese drade gereeld soos wat die beeste een stuk van die weiding afgevreet het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa