Landbou Vee

KORTOM

-

Een jaar ná ‘n brand kan die basale bedekking van gras steeds 40% laer wees en twee jaar ná brand steeds 16-18% laer, is in proewe bewys. Daarom is dit in die halfdroë gebiede noodsaakli­k om veld wat gebrand het, minstens twee groeitye lank te laat rus.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa