Landbou Vee

KORTOM

-

Boere is wetlik verplig om Johne se siekte by ’n staatsveea­rts aan te meld. Die siekte is onbehandel­baar, maar ’n entstof is op voorskrif van ’n staatsveea­rts beskikbaar. ’n Draerdier kan die bakterieë lewenslank in sy mis uitskei.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa