KORTOM
Ondanks herhaalde oproepe om ramme in te ent, is meer as die helfte van ramme rondom Upington met die nie-aanmeldbare geslagsiekte Brucella ovis besmet. Die praktyk om ramme heeljaar in teeltroppe te hou, verbloem vrugbaarheid s kwessie sen skep’ n paradys vir geslagsiektes.