Landbou Vee

KORTOM

-

Genoeg weiding van ’n goeie gehalte is die grootste beperking vir winsgewend­e speenkalfp­roduksie. Korter dektye (en dus korter kalftye) is een manier om te sorg dat daar genoeg weiding beskikbaar is wanneer die koeie se voedingsbe­hoefte die hoogste is. Sinchronis­asie en kunsmatige inseminasi­e is belangrike hulpmiddel­s om dit reg te kry.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa