KORTOM
Dié selfgemaakte paalstamper het ’n gewig bo-op, ’n verlengstuk van buispyp vir handvatsels en ’n voetstuk. Só kan werkers hoë wildheinings met die hand inkap sonder balanseerwerk op ’n leer of konka.