Landbou Vee

DOHNE’S IS GESOG

- FOTO: VERSKAF

Op die nasionale Dohne-Merinoveil­ing in Maart in Bloemfonte­in is ’n rekordprys van R220 000 vir ’n ram deur die Vrystaatse telersgroe­p Crux Dohne-Merino’s van Edenburg en mnr. John Morris van die Universite­it Stellenbos­ch betaal. Die verkoper was mnr. Boeta Wessels (links) van die Weska-stoetery, Bredasdorp. By Boeta is, van links, mnre. Louwrens Conradie, Wikus Bekker en Schalk van der Merwe (almal van Crux-Dohne’s), John, Jan Joubert van BKB en Koos Vosloo, hanteerder, ook van Crux. Altesame 39 ramme is teen ’n puik gemiddelde prys van R34 926 stuk op die veiling verkoop.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa