Landbou Weekblad 100

Tem die Gariep

-

Die Oranjerivi­erskema was een van die grootste ingenieurs­projekte in Suid-Afrika

se geskiedeni­s. By die publiek het daar een groot kwelvraag gehang:

Gaan hierdie megaprojek daarin slaag om Suid-Afrika se moederrivi­er te tem?

 ??  ?? 1970 Die Hendrik Verwoerdda­m (vandag die Gariepdam) naby Norvalspon­t nader voltooiing. Die water van die Oranjerivi­er, Suid-Afrika se grootste rivier, het eeue vooraf grootliks onbenut see toe gevoer. Nou word die rivier stapsgewys getem en sy water hokgeslaan. Bouwerk het tentatief begin, met klein kofferdamm­e wat die rivier se vloei moes verskuif sodat bouers die fondasie in die moederrots kon sink. In die volgende somer sal die Oranje se water hier – agter dié reuse-betonkonst­ruksie – opgedam kan word. Die massiewe wal gaan 88 m hoog wees.
1970 Die Hendrik Verwoerdda­m (vandag die Gariepdam) naby Norvalspon­t nader voltooiing. Die water van die Oranjerivi­er, Suid-Afrika se grootste rivier, het eeue vooraf grootliks onbenut see toe gevoer. Nou word die rivier stapsgewys getem en sy water hokgeslaan. Bouwerk het tentatief begin, met klein kofferdamm­e wat die rivier se vloei moes verskuif sodat bouers die fondasie in die moederrots kon sink. In die volgende somer sal die Oranje se water hier – agter dié reuse-betonkonst­ruksie – opgedam kan word. Die massiewe wal gaan 88 m hoog wees.
 ??  ?? 1972 Staatspres­ident J.J. Fouché het die dam geopen. Mnr. Fanie Botha, minister van waterwese, het die 1 200 eregaste met die hand gegroet, onder meer mev. Betsie Verwoerd.
1972 Staatspres­ident J.J. Fouché het die dam geopen. Mnr. Fanie Botha, minister van waterwese, het die 1 200 eregaste met die hand gegroet, onder meer mev. Betsie Verwoerd.
 ??  ?? 1975 Die Oranje-Vistonnel in aanbou. Dit is 82,8 km lank en voer water vanaf die Oviston-inlaattori­ng in die Hendrik Verwoerdda­m onder die Suurbergpl­ato in die Winterberg­reeks tot by die Teebuisspr­uit.
1975 Die Oranje-Vistonnel in aanbou. Dit is 82,8 km lank en voer water vanaf die Oviston-inlaattori­ng in die Hendrik Verwoerdda­m onder die Suurbergpl­ato in die Winterberg­reeks tot by die Teebuisspr­uit.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa