Landbou Weekblad 100

Kop tot tone uitgevat

-

Modes kry dalk in New York, Londen en Milaan gestalte, maar die neigings word sedert die ontstaan van Landbouwee­kblad fyn gevolg. Swakara, sybokhaar, wol en

ander landboupro­dukte kry ook ’n kans in die kollig.

 ??  ?? 28 Oktober 1969 Hierdie jas van glimmende Swakara, die “prinses van alle pelse”, is in die Daan Viljoenwil­dtuin buite Windhoek afgeneem tydens die Swakaramod­efees in dié stad. Die allerbeste pelseniers se skeppings was daar te sien.
28 Oktober 1969 Hierdie jas van glimmende Swakara, die “prinses van alle pelse”, is in die Daan Viljoenwil­dtuin buite Windhoek afgeneem tydens die Swakaramod­efees in dié stad. Die allerbeste pelseniers se skeppings was daar te sien.
 ??  ?? 7 Junie 1966 Ons het na asem gesnak toe mnr. J.H. Nel van Tafelkop, Jansenvill­e, ’n ongehoorde R4,96 vir ’n pond sybokhaar kry. Maar kort daarna kry mnr. Abrie de Vries van Soetendals­poort, Willowmore, ’n volle R5 per pond vir ’n baal kleinbokki­ehaar!
7 Junie 1966 Ons het na asem gesnak toe mnr. J.H. Nel van Tafelkop, Jansenvill­e, ’n ongehoorde R4,96 vir ’n pond sybokhaar kry. Maar kort daarna kry mnr. Abrie de Vries van Soetendals­poort, Willowmore, ’n volle R5 per pond vir ’n baal kleinbokki­ehaar!
 ??  ?? 13 Julie 1965 Die velle van ’n groot verskeiden­heid diere – van luiperd tot chinchilla – word in SuidAfrika verwerk tot peperduur pelse. Hier is ’n jas van ’n plaaslike luiperdvel. SuidAfrika se pelse kan in der waarheid meeding met die beste ter wêreld.
13 Julie 1965 Die velle van ’n groot verskeiden­heid diere – van luiperd tot chinchilla – word in SuidAfrika verwerk tot peperduur pelse. Hier is ’n jas van ’n plaaslike luiperdvel. SuidAfrika se pelse kan in der waarheid meeding met die beste ter wêreld.
 ??  ?? 5 Junie 1962 Mej. Julia Hanefeld met pluime wat in die kleinhande­l 45 sent elk kos. Op Oudtshoorn verdien volstruisb­oere nagenoeg R25 per voël. Net mooi niks van ’n volstruis gaan verlore nie.
5 Junie 1962 Mej. Julia Hanefeld met pluime wat in die kleinhande­l 45 sent elk kos. Op Oudtshoorn verdien volstruisb­oere nagenoeg R25 per voël. Net mooi niks van ’n volstruis gaan verlore nie.
 ??  ?? 7 September 1965 Dit is weer tyd vir lentemodes! Op die ou ringmuur met die heuninggeu­r van die vrugtebloe­isels om haar, verlustig mej. Rosita van der Westhuizen haar in die herlewing van die natuur.
7 September 1965 Dit is weer tyd vir lentemodes! Op die ou ringmuur met die heuninggeu­r van die vrugtebloe­isels om haar, verlustig mej. Rosita van der Westhuizen haar in die herlewing van die natuur.
 ??  ?? 30 April 1957 Die gewildheid van chiffon, “die vry en vrolike lyn” is groot nuus in die modewêreld. Die kleure is van die pragtigste, sagte pastel en soms is dit ook helder rooi, middernagb­lou en smaraggroe­n.
30 April 1957 Die gewildheid van chiffon, “die vry en vrolike lyn” is groot nuus in die modewêreld. Die kleure is van die pragtigste, sagte pastel en soms is dit ook helder rooi, middernagb­lou en smaraggroe­n.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa