Landbou Weekblad 100

SOEK DIE FOUT(E), WEN ’N POND!

-

“Dit is ’n mooi voorblad, maar wat is fout met dié tarentaalj­ag-toneel?” vra Landbouwee­kbladd in 1951. Met ’n pond op die spel, stroom altesame 346 briewe vol raaiskote in. ’n Hollander, J. Rienderhof­f van Vredendal, gee uiteindeli­k die deeglikste antwoord. “Ten eerste is de stand van de jager verkeerd; hy staat te recht en vangt so de terugslaf van sijn schot niet goed op,” begin hy. Verder is die jagter se vinger nie op die sneller nie; die een seun staan te voor onder die geweer; die honde moet liefs patryshond­e wees, nie windhonde nie; jy jag nie in ’n wit broek nie; en jy jag nie tarentale in die oop veld nie, maar tussen die bome.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa