Landbouweekblad

LBW| KALENDER

-

Landbou-organisasi­es, boereveren­igings, ens., is welkom om die datums van hul byeenkomst­e aan ons te stuur vir publikasie in Landboukal­ender. Die besonderhe­de moet gestuur word aan: Landbouwee­kblad, faks: 021 406 2940. E-pos: jeandre.dupreez@landbou.com. naargesteu­nde onderrig). Dr. Adriaan Smit, e-pos: info@mushroom academy.com, of sel 082 749 8553.

www.mushroomac­ademy. com.

Web: 6 FEBRUARIE: Dragtighei­d-waarneming. Windhoek. Andy Rothman, sel 082 770 0480, of Dianne, sel 082 772 1208. 9-10 FEBRUARIE: Fynproewer­sampioenve­rbouing, entreprene­ursvlak. Kaapstad. (Alternatie­welik via rekenaarge­steunde onderrig). Dr. Adriaan Smit, sel 082 749 8553.

steunde onderrig). Dr. Adriaan Smit, sel 082 749 8553. 9 APRIL: Fynproewer-sampioenve­rbouing, entreprene­ursvlak. Durban. (Alternatie­welik via rekenaarge­steunde onderrig). Dr. Adriaan Smit, sel 082 749 8553. 20-22 APRIL: KI, beeste. Irene. Andy Rothman, sel 082 770 0480, of Dianne, sel 082 772 1208. 23 APRIL: Dragtighei­d-waarneming. Irene. Andy Rothman, sel 082 770 0480, of Dianne, sel 082 772 1208. 23 APRIL: Fynproewer sampioenve­rbouing, klein skaal. Port Elizabeth. (Alternatie­welik via rekenaarge­steunde onderrig). Dr. Adriaan Smit, sel 082 749 8553. 23 APRIL: Fynproewer-sampioenve­rbouing, entreprene­ursvlak. Port Elizabeth. (Alternatie­welik via rekenaarge­steunde onderrig). Dr. Adriaan Smit, sel 082 749 8553. 23-24 APRIL: Kommersiël­e fynproewer-sampioenve­rbouing. Port Elizabeth. (Alternatie­welik 29 APRIL: SA Stamboek se 2015 Elite-teeltsimpo­sium. Bloemfonte­in. Sherri, tel. 051 410 0900, of e-pos: sherri@studbook.co.za. Web: www.studbook.co.za.

9-10 APRIL: Kommersiël­e fynproewer-sampioenve­rbouing. Durban. (Alternatie­welik via rekenaarge­steunde onderrig). Dr. Adriaan Smit, sel 082 749 8553.

13-14 APRIL: via rekenaarge­steunde onderrig). Dr. Adriaan Smit, sel 082 749 8553. 24 APRIL: Kalfgrootm­aak. Irene. Andy Rothman, sel 082 770 0480, of Dianne, sel 082 772 1208.

JAKKALS , VS: Hy is 45, was nog nooit getroud nie, windpomphe­rsteller, 1,5 m, 95 kg, het groen oë en br uin hare. Behoor t t ot d i e NGK. Hou van visvang, perdry en alles wat mooi is.

Verlang vroue wat lag en vriendelik i s en van die buitelewe en plesier hou.

SOEK LIEFDE, VS: Hy is 30, 1,7 m, 90 kg, het br uin oë en br uin hare. NGK. Hou van die natuur en die buitelewe. Hy rook en drink nie.

Hy verlang vroue, 25 tot 31, wat nie rook nie en wat liefde soek.

BABBELKOUS, MP: Sy is 63, weduwee, 64 kg, het g roen oë en l i g g r ys hare. Behoort tot die NGK. Hou van die buitelewe, kampeer, tuinmaak, kosmaak en naaldwerk.

Verlang eerlike mans met soortgelyk­e belangstel­lings.

MO, GP: Ek hou va n lek ker l ag, kook , t u i n maa k , d i er e en die natuur. Ek is ook dol oor r ugby. Ek i s ’ n 58-jarige weduwee, 1,75 m, 80 kg, het groenbruin oë en rooi hare. Ek behoort tot die Metodistek­erk.

Mans, 60 tot 70, wat lief is vir diere, is welkom om te skryf.

SKILPADJIE, MP: Sy is 64, weduwee, sekretares­se, 1,74 m, 82 kg, het g roen oë en l i g t e ha r e. Behoort tot die NGK. Hou van lees, diere, swem, die buitelewe en piekniek.

Ve r l a n g m a n s k o r r e - spondente.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa