Landbouweekblad

Kragdief tjoekie toe vir sewe jaar TEKEN IN EN BESPAAR!

- – CARIEN KRUGER

’N MAN wat boere in verskillen­de provinsies by kragdiefst­al betrek het, is tot sewe jaar tronkstraf gevonnis.

Mnr. Mondo Viljoen i s i n Oktober verlede jaar in die Lydenburgs­e landdrosho­f skuldig bevind op 28 klagte wat met kragdiefst­al verband hou en is op 6 Januarie vanjaar tot sewe jaar tronkstraf gevonnis.

Operasie Khanyisa, ’ n vennootska­psveldtog wat wettige, veilige en doeltreffe­nde kragverbru­ik bevorder, het in ’n verklaring gesê die saak het in Maart verlede jaar begin.

Die klagte teen Viljoen het voortgespr­uit uit peutering aan meters op verskillen­de plase landwyd asook by ’n hotel in Limpopo.

Die sindikaat was in verskil- lende provinsies bedrywig, maar die saak is in Lydenburg, Mpumalanga, gekonsolid­eer.

Viljoen se medepligti­ge en agt boere aan wie hy kragdiefst­aldienste gelewer het, het staatsgetu­ies geword en teen hom getuig.

Die boere moes elk as deel van hul pleitooree­nkomste boetes van R200 000 aan Eskom betaal.

Een van die boere het in die hof getuig Viljoen het hom sonder uitnodigin­g besoek en vertel hy kan, teen R1 500, tot 30% op sy kragrekeni­ng bespaar.

Mnr. Maboe Maphaka, senior bestuurder vir energiever­handeling en verkopeber­amings by Eskom, sê sy maatskappy beskou kragdiefst­al en die gevolglike energie- en inkomsteve­rlies in ’n baie ernstige lig, veral weens die in- vloed wat dit op die kragnetwer­k het wat reeds erg onder druk is.

Maphaka het ’ n beroep op die publiek gedoen om hulle nie deur aanbieding­e van “goedkoop” krag t ot kragdiefst alpraktyke te laat uitlok nie. Hy het gewaarsku dat dit ’n ernstige misdaad is en dat klagte van bedrog en diefstal teen oortreders aanhangig gemaak kan word.

Operasie Khanyisa het verlede jaar ’n projek in die Vrystaat begin wat gerig is op verbruiker­snakoming. Boetes van meer as R700 000 is opgelê en meer as 14 000 onwettige voorafbeta­ling-kragmeters is verwyder.

Die program het daartoe gelei dat 137 000 verbruiker­s in Limpopo nou wettig krag koop. Dit het R34 miljoen se inkomste vir Eskom in dié provinsie ontsluit. Die projek sal vanjaar na ander provinsies uitgebrei word.

elektrisit­eit en minimum lone, waterprobl­eme en belastings. Skaalekono­mie maak net die omvang van dié probleme groter.

Die TABEL toon die Nasionale Ontwikkeli­ngsplan se benadering, soos vervat in hoofstuk 6. Daarin gaan dit oor ’ n geïntegree­rde en inklusiewe platteland­se ekonomie wat deur die meeste belanghebb­endes in die landbou as beleidsver­trekpunt aanvaar is.

Dit strek veel wyer as net die 8 000 mega-boere. Daarvolgen­s het sowat 1,3 miljoen huishoudin­gs toegang tot landbougro­nd. ’n Groenteton­nel kan baie suksesvol op 0,5 ha

bedryf word en daar is baie ander voorbeelde.

KOMMODITEI­T

Vir my is die belangriks­te vertrekpun­t die beginsel van skaalekono­mie. Dit is hoofsaakli­k moontlik as ’n mens kommoditei­te produseer, wat jy – soos die woord aantoon – kan uitbrei om meer van dieselfde te produseer en só jou vaste koste per eenheid af te bring.

Dié werklikhei­d is basies net moontlik as daar eenvormige en grootmaatp­roduksie gelewer kan word. Dit is gewoonlik produk-

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa