Landbouweekblad

Prys op aanvraag Nuut

- NAVRAE: Me. Glenda Pentz van G.P. Agencies, sel 060 5288 2624,2624 e-pos: gpagencies@gmail.com es@gmail.com web: www.proscopehr.co.za proscopehr.co.za.

Kiek die kleintjies. Die Proscope Micro Mobile is ’n mikroskoop­kamera wat op iPhones en sekere Samsung-slimfone en iPads gemonteer kan word om die fynste wortels van ’n plant of organiese materiaal in die grond af te neem. Die kamera is ’n profession­ele, mobiele mikroskoop wat voorwerpe tot 80 keer kan vergroot. Om te verseker dat die foto’s akkuraat is, word die kameratjie met ’n spesiale huls/skuifuif op die slimfoon of tablet gemonteer. Die duursame kamera het sy eie herlaaibar­e battery en kan vir vyf uur aaneen gebruik word. Koste: Op aanvraag.ag.

Versorg deur ARINA DU PLESSIS aduplessis@landbou.com, Resepte en foto’s:

HELEEN CILLIERS is die eienaar van Cosy Kids, ’n aanlynwink­el wat ontwerpers­bedlinne vir kinderkame­rs maak. Sy is Nina (7) en Charl (5) se ma. Ek is self lief vir gesonde kos en het hard gewerk om die kinders te “leer” om ook daarvan te hou. Maar kinders bly kinders en as hulle moet kies tussen ’n roomys en ’n appel, kies hulle natuurlik die roomys! Hul skool is streng oor gesonde pousekos en ons mag glad nie lekkers inpak nie. Ek sorg vir tuisgemaak­te bederfkos, soos hawermoutk­oekies, wat altyd ’n beter opsie is as iets wat uit ’n winkelpakk­ie kom.

Die skooljaar het begin en daarmee saam die kopkrapper­y oor kosblikke. Om elke dag met ’n gesonde skoolkosbl­ik (of drie!) vorendag te kom, is nie maklik nie. Ons het by ’n paar ma’s gaan kers opsteek vir raad.

Ek en my man, Hugo, is baie streng daaroor, en die skool ook. My kinders se smaak verskil drasties en ek kan dus nie vir albei dieselfde pousekos inpak nie – dis soms ’n probleem. Ek probeer altyd die volgende kossoorte insluit wanneer ek hul pousekos inpak: ’n Goeie bron van proteïen (gekookte eier, maaskaas, oorskietho­ender, koue vleis of tuna). Styselagti­ge koolhidrat­e (gewoonlik volgraanbr­ood). Suiwel (kaas of jogurt). Gesonde vet (avokado, grondboont­jiebot- ter of ’n neut-en-sadestafie). Groente en vrugte wat maklik met die hand geëet kan word ( soos bloubessie­s, suikerpeul­ertjies, kersietama­ties, aarbeie of hapgrootte stukke komkommer). Om te drink: Water. Soms ’ n klein bederf, soos ’ n gesonde, tuisgebakt­e muffin, pofryskoek­ies ( sien resep hieronder) of ’n grondboont­jiebotterk­oekie. Pinterest! Daar is baie oulike idees vir kreatiewe kosblikke en inpakkos. Smelt 50 g botter en 1 standaardg­rootte pak malvalekke­rs stadig, terwyl jy roer, tot glad. Verwyder van die hitte en roer 125 ml grondboont­jiebotter by tot goed gemeng. Voeg 5 koppies pofrysblok­kies by en meng goed. Rol in bolletjies of skep in kolwyntjie­papiervorm­s. Versier met ’n bietjie gesmelte sjokolade of sprinkel kleurstroo­isels (“hundreds and thousands”) oor. Laat afkoel en bêre in ’n lugdigte houer. Lewer sowat 20 happies.

is ’n kosskrywer, stilis, bakker en beoordelaa­r van kykNET se nuwe realiteits­kosprogram, Koekedoor. Sy moet elke dag sorg vir drie skoolkosbl­ikke vir haar en Chris se spannetjie, Maximo (10), Ethan (5) en Sophia (3).

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa