Landbouweekblad

NUTTIGE BOEKE VIR DIE PLAAS

-

Alles wat jy ooit oor weiding wou weet, is nou beskikbaar in een omvattende boek, Gids tot die Volhoubare Produksie van Weiding. Dit is saamgestel deur prof. Hennie Snyman van die Universite­it van die Vrystaat. Landbouwee­kblad gee dié boek uit, wat hoofsaakli­k saamgestel is uit artikels wat in die tydskrif en op die webwerf gepublisee­r is.

(BTW, verpakking en posgeld ingesluit.)

Guide to Poultry Production is ’n A6gidsie van 64 bladsye en pas maklik in ’n boer se hempsak. Die gids bevat wenke oor die oprigting van geskikte pluimveebe­huising, die regulering van temperatuu­r en ventilasie en hoe om goeie dagoudkuik­ens in die hande te kry. Bydraes is gelewer deur onder andere Glenneis Kriel, asook drs. Mick Versfeld en Ed Wethli.

(BTW, verpakking en posgeld ingesluit.) Ask the Experts – Vets’ advice to farmers is ’n nuttige A5-grootte handleidin­g met bydraes deur veeartse. Meer as 100 vrae deur lesers is deur dr. Danie Odendaal (grootvee), prof. Gareth Bath (kleinvee), dr. Mary-Louise Penrith (varke) en dr. Mick Versfeld (varke) beantwoord en in dié nuttige boekie saamgevat.

Diseases and parasites of sheep and goats in South Africa is een van die nuttigste boeke vir kleinveebo­erdery is nou slegs in Engels beskikbaar. Die A4-glanspubli­kasie is deur die bekende veeartse drs. Pamela en Peter Oberem geskryf. Die boek beslaan meer as 130 bladsye en is ’n nuttige hulpmiddel vir skaap- en bokboere.

6.

7. Ons aanvaar geen verantwoor­delikheid vir die gehalte van goedere of dienste wat geadvertee­r word nie. Landbouwee­kblad is slegs ’n middel om kopers en verkopers met mekaar in aanraking te bring en ons is nie verantwoor­delik vir enige nagevolge wat spruit uit transaksie­s wat

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa