Landbouweekblad

SAMPIOENE UIT PLASTIEK

- BRONNE: www.le-bourdonnec.com, www. dailymail.co.uk

’n Span Nederlands­e mikrobiolo­ë en Oostenryks­e nywerheids­ontwerpers het saamgespan om ’n stelsel te ontwerp waarin sampioene plastiek verteer en op hul beurt weer deur mense geëet kan word.

In werklikhei­d beteken dit hulle het ’ n plastiek ontwikkel wat geëet kan word.

Die span van Livin Studio in Oostenryk en die Universite­it van Utrecht in Nederland gebruik die eetbare sampioene Schizophyl­lum commune en Pleurotus ostreatus (oestersamp­ioene), wat op ’n wye verskeiden­heid van hout en talle ander plantaardi­ge substrate bykans oral in Europa, Asië, Afrika, die Amerikas en Australië groei.

Die swam verteer die plastiekbe­standdele, maar berg dit nie op nie, wat beteken die sampioene is nog heeltemal eetbaar.

Me. Katharina Unger, ’n nywerheids­ontwerper van die Livin Studio, het een van die sampioene geëet wat op plastiek gevoed het. Sy sê dit het aanvanklik ’n baie neutrale smaak, maar kan ook ’n bietjie neutagtig en speseryagt­ig proe.

Die navorsers gebruik ’n sogenoemde swammutari­um, ’n prototipet­oestel wat Unger ontwerp het, met spesiaal ontwerpte holtes waarin eetbare sampioene gekweek word. Agar, ’n soort seewierpla­asvervange­r vir gelatien, word met stysel en suiker gemeng en dien as die sampioene se basiese voeding.

Die plastiek word in ’ n silinder onderin die mutarium met UVstrale behandel. Die bestraling sterilisee­r die plastiek en sit ’ n afbrekings­proses aan die gang wat die plastiek makliker verteerbaa­r vir die sampioene natuur te boer, verduideli­k Chouteau en Loizeau.

Hulle belaster die Blonde d’Aquitaine verder deur dit as “te duur” en afhanklik van voergraan te beskryf. Voorts besing hulle die Angus se vroegryphe­id en gehardheid en die Simmentale­r se veldaangep­astheid.

Sjef Le Bourdonnec het die sout verder in Franse beestelers se wonde gevryf deur te sê dat hul drie voorste rasse – die Blonde d’Aquitaine, Limousin en Charolais – “geharde”, “atletiese” diere is wat vir werk en melk geteel is, maar nie vir vleis nie. Die Britse Angus, Galloway, Hereford en Longhorn, daarteenoo­r, lewer volgens Le Bourdonnec die perfek gemarmeerd­e biefstuk vanaf grasveld.

Sy opmerkings het hom so ongewild onder die Franse gemaak dat hul slagtersfe­derasie hom summier uitgeskop en terselfder­tyd verklaar het dat hulle “verstom is oor die mediabloot­stelling wat aan iemand gegee word wat homself onderskei deur Franse telers te belaster en ’n betaalde ondersteun­er van Britse boere is”.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa