Landbouweekblad

MNR. JOHANN PISTORIUS

- WIE WAS JOU MENTORS? WATTER RAAD SOU JY AAN ’N JONG BOER GEE? WAT WAS JOU GROOTSTE PRESTASIE TOT DUSVER? WAT IS JOU GROOTSTE BEROU?

My belangriks­te mentor was my pa – hy het vir my ’n goeie grondslag gelê. Dan ook my veearts, dr. Fritz Ras, en my vrou, Izél. Die plaas sou nie sonder hulle kon aangaan nie.

WAT WAS DIE SLEUTEL TOT DIE SUKSES VAN JOU BOERDERYBE­DRYF?

My boerdery gaan oor vennootska­ppe. As jy nie hierdie vennootska­ppe gesond hou nie, gaan niks in jou besigheid werk nie.

Doen navorsing en bevraagtek­en alles. Dit was puik om in 2013 sojabone (teen ’n gemiddelde opbrengs van 2,4 ton per hektaar) te oes uit dieselfde grond waarop ek die vorige jaar nie baie goed gevaar het nie. Dit was baie lekker om daardie waens vol sojabone uit die land te sien ry. Dat ek nie my vrou vroeër by die besigheid betrek het nie.

 is vir my baie belangrik,” sê hy. “As jy dit vir jouself kan makliker maak, dan maak jy dit ook vir jouself lekkerder.”

Die nadeel van laparoskop­iese KI is dat alle lammers gelyk aankom, ook twee- en drielinge. In dié opsig sê Johann sy vrou, Izél, is van groot waarde as dit by die bestuur van lammers kom – waarvan baie nie onder enigiemand anders se sorg sou oorleef nie.

Sy maak byvoorbeel­d seker ooie aanvaar hul lammers, sy behandel en voer siek, swak en verwerpte lammers en sorg dat die boerdery ’n speenperse­ntasie van 140 behou. Dié bestuurspr­ogram raak veral belangrik in die koue, wanneer lammers maklik kan vrek.

KUILVOER SLEUTEL TOT VOERKRAAL

Die bestuur van ’ n voerkraal is afhanklik van ’n gebalansee­rde rantsoenvo­orraad en Johann s’n is deur ’n deskundige geformulee­r. Die produksie van kuilvoer met die 250 ha

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa