Landbouweekblad

Vogmeter is boer se oë onder grond

-

Met die hulp van vogmeters en die monitering­stegnologi­e wat hel p om die vogmeters s e i nl i g t i ng t e v e r werk, kan l a nde d o e l t r e f f e nd b e s p r o e i word. Landbouwee­kblad het met kundiges van AquaCheck en Akashabesp­roeiingsdi­ens gesels oor die voordele en waarde van grondvogme­ters en die noukeurige­r bestuur van watertoedi­ening by ’n verskeiden­heid van gewasse.

Daar is ’n hele paar voorbeelde van hoe vogmeters kan help om koste, water, tyd en arbeid te bespaar waar besproeiin­g gebruik word, sê me. Angelique Zeelie. Sy is ’n grond en plantkundi­ge van Akashabesp­roeiingsdi­enste en werk dikwels saam met die span van AquaCheck.

Doeltreffe­nde besproeiin­gskedules het die volgende voordele: Energiebes­paring deur onnodige pompkoste te vermy. By die meeste gewasse kan die boer koste bespaar deur beter besproeiin­gspraktyke toe te pas, te besproei volgens die gewas se behoefte op die kritieke fenologies­e stadia en reën te benut. Arbeidbesp­aring. Die grondvogme­ter lewer deurlopend grondwater­data. Die boer hoef dus nie afhanklik te wees van ’ n ander party om sy data te bekom nie. Optimale gewasprodu­ksie, hetsy vruggroott­e, tonnemaat, sonbrand of algehele vruggehalt­e. Waterstrem­ming, hetsy weens onder of oorbesproe­iing, kan lei tot vruggroott­everlies en só tot ’n afname in klas REGS: Só lyk een van die vogmeters wat diep in die grond gedruk word en akkurate grondvogle­sings elektronie­s stuur. Tipies word 12 lesings vir grondvog en temperatuu­r elke 30 minute gestuur.

Om water te gooi is een ding, maar dit is ’n ander storie om te weet wanneer en presies hoeveel water nodig is.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa