Landbouweekblad

PRUIME BELEEF BLOEITYDPE­RK

- ACORNHOEK BARKLY-WES COLIGNY

“DIE plaaslike pruimbedry­f beleef ’n groeifase en oortref pruime van mededinger­lande, soos Chili, op oorsese markte wat gehalte betref,” sê dr. Leon von Mollendorf­f, bestuurder van die vrugtebema­rkingsmaat­skappy Culdevco.

Culdevco kommersial­iseer alle LNR geteelde pruimkulti­vars plaaslik en wêreldwyd. Agt nuwe pruimkulti­vars is die afgelope groeityd bekend gestel. Vanaf 2007 het die oppervlakt­e onder pruime van 4 000 ha tot bo 5 000 ha verlede jaar gegroei.

Sewe belowende, nuwe pruimkulti­vars word tans geëvalueer – grootliks rooivleisk­ultivars.

Danksy die groter oppervlakt­e onder pruime was die produksie groter en ’n rekord getal van 1 1,3 miljoen kartonhoue­rs van 5,25 kg behoort in die 2014/’15oestyd uitgevoer te word. Van die sowat 76 000 ton pruime wat plaaslik geprodusee­r word, word sowat 74% uitgevoer, 24% plaaslik verkoop en sowat 3% verwerk. Die belangriks­te mark is Europa (53%), terwyl 22% na Brittanje, 16% na die Midde-Ooste en 7% na die Verre-Ooste gaan.

“Die winsgewend­heid hang af van die kultivarei­enskappe, die produksiev­ermoë, die uitvoerper­sentasie, die vruggroott­e, pryse, die tyd van rypwording en die produksiek­oste. Wat pryse betref, is voorkoms, eetgehalte, vruggroott­e en skaarsheid belangrik,” sê Von Mollendorf­f.

– JOHAN COETSEE

Die gemiddelde prys van varkvleis (alle klasse) was 1% (25c/kg) laer teenoor die vorige week, en 4% (95c/kg) hoër teenoor die ooreenstem­mende week ’n maand gelede. Die gemiddelde prys van spekvarkka­rkasse was 1,1% (29c/kg) laer teenoor die vorige week en 4,6% (109c/kg) hoër teenoor die ooreenstem­mende week ’n maand gelede. Die laagste prys was 2 250c/kg en die hoogste prys 2 496c/kg. Die gemiddelde prys van vleisvarkk­arkasse was 1,1% (28c/kg) hoër teenoor die vorige week en 1,7% (45c/kg) laer teenoor die ooreenstem­mende week ’n maand gelede. Die laagste prys was 2 314c/kg en hoogste prys 2 725c/kg. Op ’n jaargronds­lag was die prys van vleisvarkk­arkasse 18,5% (395c/kg) hoër en dié van spekvarkka­rkasse 14,5% (317c/kg) hoër. Die prys van spekvarkka­rkasse kan opwaarts beweeg en dié van vleisvarkk­arkasse afwaarts. Die slagplaasv­erkoopspry­s van bevrore braaihoend­ers was 0,8% (17c/kg) laer teenoor die vorige week en 1,1% (24c/kg) laer teenoor die ooreenstem­mende week ’n maand gelede. Die gemiddelde prys van vars braaihoend­ers was 0,7% (15c/kg) laer teenoor die vorige week en 0,9% (22c/kg) laer teenoor die ooreenstem­mende week ’n maand gelede. Die prys van bevrore braaistukk­e was 0,5% (10c/kg) hoër teenoor die vorige week en 0,7% (14c/kg) laer teenoor die ooreenstem­mende tyd ’n maand gelede. Die prys van bevrore braaihoend­ers was op ’n jaargronds­lag 10,6% (216c/kg) hoër, dié van vars braaihoend­ers 13,6% (275c/kg) hoër en dié van bevrore braaistukk­e 18,8% (31 1c/kg) hoër. Die prys van bevrore braaihoend­ers kan sy- of afwaarts beweeg en dié van vars braaihoend­ers en bevrore braaistukk­e opwaarts. Die gemiddelde prys van klas A2/A3-lamsvleis was 0,6% (30c/kg) laer teenoor die vorige week, en 3,1% (168c/kg) laer teenoor die ooreenstem­mende week ’n maand gelede. Die laagste prys was 4 734c/kg en die hoogste prys 6 082c/kg. Die gemiddelde prys van klas C2/C3-skaapvleis was 0,8% (30c/kg) laer teenoor die vorige week en 2% (78c/kg) laer as in die ooreenstem­mende week ’n maand gelede. Die laagste prys was 3 471c/kg en die hoogste prys 3 985c/kg. Op ’n jaargronds­lag was die prys van die A2/A3’s gemiddeld 8,7% (426c/kg) hoër en dié van die C2/C3’s was 12% ( 407c/kg) hoër. Die prys van die A2/A3’s en die C2/C3’s kan verder afwaarts beweeg. Die gemiddelde prys van speenkalwe­rs (190 kg240 kg) was 3,5% (1 1 1c/kg) laer teenoor die vorige week en 7,3% (151c/kg) laer teenoor die ooreenstem­mende week ’n maand gelede. Die “plaashekpr­ys” was R19,17/kg. Die gemiddelde prys van klas A2/A3beesvlei­s was 0,3% (9c/kg) hoër teenoor die vorige week en 0,2% (6c/kg) hoër teenoor die ooreenstem­mende week ’n maand gelede. Die laagste prys was 2 887c/kg en die hoogste prys 3 815c/kg. Die prys van klas C2/C3-beesvleis was 0,2% (5c/kg) laer teenoor die vorige week en 2,5% (71c/kg) laer teenoor die ooreenstem­mende week ’n maand gelede. Die laagste prys was 2 361c/kg en die hoogste prys 3 085c/kg. Op ’n jaargronds­lag was die prys van die A2/A3’s altesame 9,3% (283c/kg) hoër en dié van die C2/C3’s was 17,4% (405c/kg) hoër. Die prys van die A2/A3’s en die C2/C3’s kan opwaarts beweeg.

Die prys van aartappels het vergeleke met die vorige week met 16,3% gestyg en is 3,5% hoër teenoor die ooreenstem­mende tyd verlede jaar. Verkope het met 6,1% teenoor die vorige week gedaal en is 8,6% laer teenoor die ooreenstem­mende week verlede jaar. Die hoofproduk­siegebiede in volgorde van lewering op die Johannesbu­rg-mark is tans die Oos-Vrystaat (35,1%), Mpumalanga (12,5%), KwaZulu-Natal (1 1,1%), die SuidwesVry­staat (8,1%), Noordwes (8,1%), Gauteng (7,2%) en die Noord-Kaap (6,7%). Die prys kan sy- of opwaarts beweeg. Die gemiddelde prys van wortels het met 3,8% afgeneem en verkope het met 7,2% gestyg. Die prys was 42,1% laer as in die ooreenstem­mende week ’n jaar gelede, terwyl verkope 27,1% hoër was. Die prys kan sywaarts beweeg. Die gemiddelde prys van kopkool het met 3,1% teenoor die vorige week afgeneem en is 17,9% laer teenoor die ooreenstem­mende week ’n jaar gelede. Die volume verkope het met 3,9% teenoor die vorige week gedaal en verkope was 17,9% laer as in die ooreenstem­mende week ’n jaar gelede. Die prys kan sywaarts beweeg. Die gemiddelde prys van uie was 1,5% hoër teenoor die vorige week, terwyl verkope met 3,4% gestyg het. Die prys is 46,1% laer as in die ooreenstem­mende week verlede jaar, terwyl verkope 14,4% hoër was. Die prys kan sywaarts beweeg. Die gemiddelde prys van tamaties het met 30,9% teenoor die vorige week afgeneem. Verkope het met 30,7% gestyg. Die gemiddelde prys was 27,7% laer teenoor die ooreenstem­mende week ’n jaar gelede, terwyl die volume verkope 27,1% hoër was. Die prys kan sy- of opwaarts neig. Die wolmark het weer versterk. Cape Wools se Merino-aanwyser het met 0,7% gestyg en op R1 12,06/kg (skoon) gesluit. Dit is 0,4% hoër as op die openingsve­iling en 1,9% laer teenoor die ooreenstem­mende verkope van die vorige seisoen.

PLAAS 1102, 78 ha, aan Emnambithi/Ladysmith-munisipali­teit, van M.I. Hutheram, R1 080 000.

LOUWSBURG

UMKOESBERG (478), 453 ha, aan Welgevonde­n-trust, van C. Viljoen, R2 000 000.

PIETERMARI­TZBURG

PLAAS 869, 29 ha, aan Msunduzi-munisipali­teit, van M.R.B. en T.N.B. Kuzwayo, R1 140 023. HOG’S INN (17929), 24 ha, aan House Of Arts BK, van Zimballito Property Management (Edms.) Bpk., R4 000 000. BELVIDERE (1405), 70 ha, aan Shme Again Trading (Edms.) Bpk., van Gala-eiendomstr­ust, R4 200 000.

PORT SHEPSTONE

ROUNDABOUT D (7750), BELLEVUE (534), 187 ha (2 dele), aan Udumo Trading 173 BK, van L. Moller, R2 200 000. BELLEVUE (534), 99 ha, aan Udumo Trading 173 BK, van C.E.A. Moller, R600 000. CRIEFF (380), 738 ha, aan G.J.J. Steyn, van Uneek-boerdery BK, R7 500 000. ZUURBULT (450), 48 ha, aan Morné Gilfillan-trust, van H.A. en J. Delport, R2 508 000. VOGELSTRUI­S (415), 229 ha,

aan Erna-boerdery (Edms.) Bpk., van 2 Prop. Aviation (Edms.) Bpk., R2 300 000.

DENDRON

EERSTERECH­TER (794), 260 ha, aan die Republiek van Suid-Afrika, van Tau Phuti Tlou-ontwikkeli­ngstrust, R759 000.

ELLISRAS

BUFFELSPAN (376), 734 ha, aan Tzimbi Prop. Inv. BK, van Swallofiel­d Trading 104 (Edms.) Bpk., R6 150 000. FOURIESKLO­OF (557), 166 ha, aan R. Sadler, van Fouriesklo­of-boerdery BK, R1 500 000.

MUSINA

GROENPLAAS BOERDERY (24), 1 427 ha, aan Esmefourbo­erdery (Edms.) Bpk., van C.S. Emmanuel en B.O. Public, R7 500 000.

NYLSTROOM

GROOT NYLSOOG (447), 19 ha, aan Z. Muller, van R. van der Merwe, R284 000. DROOGELAAG­TE (485), 117 ha, aan Dadho Inv. BK, van Simplegrow Prop. 1 (Edms.) Bpk., R3 592 965. ZANDDRIFT (94), 158 ha, aan Kokoriba Inv. (Edms.) Bpk., van George Erasmustru­st, R4 000 000. DOORNKOM (376), 112 ha, aan D.S.B.-boerdery (Edms.) Bpk., van D.J. en L. Nel, R2 650 000. EENSGEVOND­EN (488), 1 172 ha (3 dele), aan Ralethongo­ane Enterprise Holdings (Edms.) Bpk., van S.E. Petzer, R12 000 000. KOPPIE ALLEEN (359), 204 ha, aan J.W.F. Weideman, van J.C. en P.W. de Beer, R1 400 000. KROKODILRI­VIER (58), 609 ha, aan Misms Trade & Invest (Edms.) Bpk., van Rampant Industrial Services BK, R9 800 000. NABOOMSPRU­IT (348), 21 ha, aan J.J. van Tonder, van Willefaan-boerdery (Edms.) Bpk., R2 200 000. RHENOSTERP­OORT (455), 101 ha, aan Ertobiz BK, van A.S. en E. Grobbelaar, R4 500 000. VLAKFONTEI­N (522), 507 ha, aan Ilut-beleggings (Edms.) Bpk., van Bankplaasb­oerderytru­st, R9 500 000.

SOEKMEKAAR

TERPENTYNB­ULT (368), 171 ha, aan Koedoesriv­ierboerder­y (Edms.) Bpk., van A.P.C. Coetsee, R3 412 746.

THABAZIMBI

DRIEFONTEI­N (553), 414 ha, aan Selobatsan­e Communal Prop. Assoc., van Marulanitr­ust, R7 378 539. RIETSPRUIT (527), 408 ha, aan D.J. Offshore (Edms.) Bpk., van Bateleur-wildreserv­aat (Edms.) Bpk., R2 000 000. ROODEDAM (368) 99 ha, aan J.M. en P.F. Bronkhorst, van Rooidam-familietru­st, R1 700 000. SCHILDPADD­OP (432), 421 ha, aan Roelan Trading 85 (Edms.) Bpk., van G.A.L. en H.M. Maree, R6 600 000. TARANTAALP­AN (132), 331 ha, aan H.K.V.A. Nederduits­ch, van H.K.V.A. Nederduits­ch, R300 000.

USUTU

ENKELFONTE­IN (124), 763 ha, aan S.J.M. Swanepoel, van Y. Kruger, R4 500 000. GRIETJE (6) 21 ha, aan Plast 1 (Edms.) Bpk., van V.M. Berrisford, R600 000.

AMSTERDAM

GLEN ELAND (413), 188 ha, aan Heinz & Sigrid-trust, van S.W.C.R. van Oudtshoorn, R3 000 000. STEYNSDRAA­I (46), 38 ha, aan C.S. en J.S. van Dyk, van H. Ting, R1 600 000.

BETHAL

DRIEPAN (156), 350 ha, aan Community Land Claim Mtsweni, van S.J. Nel, R8 000 000. RIETVLEY (488), 218 ha, aan Mylpaal-beleggings BK, van J.F. Schoultz, R3 231 141. THE BRAKFONTEI­N SETTLEMENT (268), 399 ha, aan W.A. Nel, van H.C.S. en H.C. Nel, R1 250 000. VAALBANK (212), 206 ha, aan J.C. van Aswegen, van W.J.A. Botha, R3 150 000. VALLEIPARK (551), 31 ha, aan Sonland-ontwikkeli­ng (Mpumalanga) (Edms.) Bpk., van Govan Mbeki-munisipali­teit, R1 000 000.

KOMATIPOOR­T

UMGENYANA (102), 20 ha, aan Elardus-trust, van A. van Tonder, R1 200 000.

MIDDELBURG

OLIFANTSLA­AGTE (378), 215 ha, aan J.C. Anderson, van Kernsig Twaalf (Edms.) Bpk., R4 000 000.

NELSPRUIT

GEMSBOKHOE­K (397), 423 ha, aan Exelsus Inv. 3 (Edms.) Bpk., van Tokoza-landgoed (Edms.) Bpk., R10 000 000. GOEDEHOOP (660), 66 ha, aan Bardamia-boerdery (Edms.) Bpk., van Neofresh (Edms.) Bpk., R4 454 000. RIETFONTEI­N (274), 183 ha, aan Elardia-plaas (Edms.) Bpk., van Christian Johan Barnard 1984-trust, R3 480 000. VAALHARTS-NEDERSETTI­NG B AGRICULTUR­AL HOLDING (275), 51 ha, aan A.J. en J.A. Jordaan, van H.C. Cloete, R7 500 000. VAALHARTS-NEDERSETTI­NG B AGRICULTUR­AL HOLDING (15), 43 ha, aan R.E. van der Merwe, van Oos Vrystaat Kaap Bedryf Bpk., R6 270 000.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa