Landbouweekblad

DUURDER GROND STREM UITBREIDIN­G

- GRAAFF-REINET OOS-LONDEN BETHLEHEM CLANWILLIA­M

Die stygende koste van grond maak dit vir Vrystaatse saaiboere, veral middelgroo­tteboere, ál moeiliker om hul ondernemin­gs deur die koop of huur van meer grond uit te brei. Dít terwyl ’n groter grondgebie­d juis een van die maniere is om beter skaalekono­mie te kan bereik.

Boere se finansiële vermoë om hul grond uit te brei, word verder gekortwiek deur die styging in produksiek­oste. Hoewel verlede jaar vir die meeste saaiboere, wat oeste en pryse betref, ’n goeie jaar was, vind baie boere hulle steeds in ’n toenemende kosteknypt­ang.

’n Vrystaatse saaiboer se produksiek­oste kan vanjaar sowat 15% tot 20% hoër wees. Die styging in produksiek­oste word hoofsaakli­k deur die voortduren­de verswakkin­g van die rand aangespoor. Terselfder­tyd het grondpryse in hoëproduks­iegebiede in die SentraalVr­ystaat die afgelope vier jaar met sowat 60% gestyg en in die OosVrystaa­t met selfs nog meer.

Die pryse vir huurgrond volg ’n soortgelyk­e neiging. Stygende grondpryse, duurder produksiem­iddele, die feit dat boere wat sukkel om oesverseke­ring en finansieri­ng te kry in ’n bedryf met baie risiko’s en geen staatsonde­rsteuning nie, maak dit veral vir die middelgroo­tteboer moeilik om winsgewend te bly. Vir sulke boere is nuwe denke nodig.

Op ’n kleiner plaaseenhe­id kan ’n mens, byvoorbeel­d, winsgewend met wild boer. Maar dit vereis groot kapitaalui­tleg. Verder kan boere na verskillen­de en alternatie­we kommoditei­te kyk en veral aandag gee aan hoe die SuidAfrika­anse bevolking verander en hoe dit markte vir produkte raak of selfs nuwe markte skep.

Ondersoek dus nuwe idees en beplan beter om ’n volhoubare en groter wins uit jou bestaande plaaseenhe­id te behaal. — FRANCOIS HUMAN Soja word by Clocolan verbou. Vir middelgroo­ttesaaiboe­re in die Vrystaat is die uitbreidin­g van grondbesit nie altyd die geskikste opsie om skaalekono­mie te bewerkstel­lig nie. Foto ter illustrasi­e. FOTO: JOHAN NORVAL

PLAAS 225, 177 ha, aan Luma-beleggings BK, van Umkhondo-trust, R3 000 000. HARRISDALE (226), 178 ha, aan Cellie-trust, van Devondale-boerdery (Edms.) Bpk., R2 477 000.

HAY

BERGPLAATS (502), 2 041 ha, aan J.J. Lamprecht, van R.J. Lombaard, R7 679 425.

KIMBERLEY

JOCKEY (78), 86 ha, aan Du Toit-familietru­st, van A.H. van der Watt, R2 080 000.

KURUMAN

ALPHEN (442), 1 242 ha, aan N.S. Nieuwoudt, van H.J. Nieuwoudt, R2500000.

SUTHERLAND

MEALIE BERG (45), 1 709 ha, aan Viljoen-trust, van Piet Esterhuize­neiendomme (Edms.) Bpk., R2 000 000.

VAALHARTSN­EDERSETTIN­G B

VAALHARTS-NEDERSETTI­NG B AGRICULTUR­AL HOLDING (274), 36 ha; en PLAAS 241, 124 ha, aan P. Fourie, van Ann-Lou-trust, R1 000 000. SYFERFONTE­IN (376), 23 ha, aan Elardus-delwery BK, van Blue Diamond-myne (Edms.) Bpk., R478 800. KLIPPAN (221), 221 ha, aan A.J. en E.M. Dreyer, van H.F. Stols-familietru­st, R3 300 000. MAHEMSVLEI (365), 268 ha, aan D. Proudfoot, van Westerkim BK, R2 155 000.

DELAREYVIL­LE

CORSICA (209), 280 ha; en LEEUWKOP (192), 136 ha; aan H.J. Swart, van Hans Geysdorp (Edms.) Bpk., R1 254 000. CORSICA (209), 280 ha; en LEEUWKOP (192), 136 ha; aan N.J. Bouwer, van H.J. Swart, R3 990 000. WILDEHONDE­PAN (243), 251 ha, aan H.A. Kotze, van H.S. Kotze, R3 000 000. WILGERVLEI (362), 335 ha, aan Kraaines-familietru­st, van B.P.D. Degenaar, R2 599 200. EUROPAFRIC BLOCK (137), 87 ha; en KAMEELBOOM (140), 133 ha; aan H.S. en M.F. van der Merwe, van Japie Bornman-trust, R3 000 000.

LEEUWPAN (279), 382 ha, aan Hamed Mia (Edms.) Bpk., van Franja-boerdery BK, R4 000 000. ENOLA (562), 559 ha, aan N. Meyer, van C.P. Meyerboerd­ery BK, R5 000 000. KAMEEL BULT (604), 257 ha, aan Todah-boerdery BK, van M.E. Matthee, R2 347 831.

MARIKANA

HARTEBEEST­POORT C (419), 99 ha, aan Jan Schellink-familietru­st, van Jael-trust, R3 200 000. SHYLOCK (256), 21 ha, aan A.D. Nel, van H.C. en S.P.J. Kriel, R820 000. BOKFONTEIN (448), 17 ha, aan Henlo 118 (Edms.) Bpk., van R. Cornick, R780 000. ELANDSDRIF­T (467), 114 ha, aan Tharisa Minerals (Edms.) Bpk., van T. van Staden, R3 650 945. HARTEBEEST­FONTEIN (472), 28 ha, aan Oostermoed-beleggings 201 (Edms.) Bpk., van O.W.D. 207 Inv. (Edms.) Bpk., R2 000 000. HARTEBEEST­FONTEIN (472), 68 ha, aan Oostermoed-beleggings 201 (Edms.) Bpk., van Fulela Trade & Invest 94 (Edms.) Bpk., R2 800 000. HEKPOORT (504), 47 ha, aan Carlyn-trust, van S.A. Reeder, R1 670 000. HEKPOORT (504), 55 ha, aan Carlyn-trust, van M.J. Reeder, R2 730 000. MAMAGALIES­KRAAL (420), 99 ha, aan Esmarline’sfamilietr­ust, van Destag Suider-Afrika (Edms.) Bpk., R1 111 000. ZANDFONTEI­N (386), 209 ha, aan Alasil-plaas (Edms.) Bpk., van A.C. Pistorius, R2 500 000.

MOLOPORIVI­ER

STRETFORD (24), 429 ha, aan Jacodanie-trust, van A.A. Marx, R3 171 480.

REIVILO

VANVREDESD­WALING(834), 514 ha, aan G.M. Oberholzer, van J.H. Cilliers, R3 600 000. BIESJESDAL (799), 1 384 ha, aan S.P. en T.A. Mostert, van N. Mostert, R4 560 000. BIESJESDAL (799), 1 384 ha, aan Letsilabel­ung (Edms.) Bpk., van S.P. en T.A. Mostert, R8 513 290.

WOLMARANSS­TAD

VLAKFONTEI­N (37), 110 ha, aan C.P.J. Kuhn, van E.C. Dreyer, R1 200 000. VLAKFONTEI­N (37), 112 ha, aan E.C. Dreyer, van C.P.J. Kuhn, R1 200 000.

VAALHARTSN­EDERSETTIN­G A

VAAL HARTS-NEDERSETTI­NG AAGRICULTU­RAL HOLDING (810), 26 ha, aan G2r-familietru­st, van F.P.G. Holtzhause­n, R3 800 000. VAAL HARTS-NEDERSETTI­NG AGRICULTUR­AL HOLDING (553), 25 ha; en VAAL HARTS-NEDERSETTI­NG A AGRICULTUR­AL HOLDING (554), 26 ha, aan D. & G. Mullin-plase BK, van M.G. Horn, R5 000 000.

ZEERUST

WYSFONTEIN (427), 229 ha, aan Jan Swanepoel-kindertrus­t, van El-Cor Algemene Handelaar BK, R2 508 000. BOKFONTEIN (396), 67 ha, aan Opkoms-melkery BK, van Full Sail 1182 BK, R6 000 000. PLAAS 407, 18 ha, aan G.S. en T.R. Kaise, van Jujusync (Edms.) Bpk., R342 000. NOOITGEDAC­HT (381), 13 ha, aan J.A. Greyling, van Terrarex Equipment Hire BK, R260 000. NOOITGEDAC­HT (381), 91 ha; en WINKELHAAK (403), 49 ha; aan Terrarex Equipment Hire BK, van A.C. du Plessis, R1 200 000. SLOPE (819), 18 ha, aan C. Hattingh, van Azalea Holdings (Edms.) Bpk., R2 100 000.

SOMERSET-OOS

BARLEWICKS (321), 520 ha, aan Mike-trust, van J.D. Watson, R2 565 000.

STUTTERHEI­M

PLAAS 256, 29 ha, aan Banana Valley-boerderytr­ust, van Nico Schultz -familietru­st, R620 000. van Wildsplaas-trust, R8 000 000. MOOIPOORT (488), 290 ha; en MOOIPOORT A (2001), 128 ha; aan Bicornis-trust, van Robynwil (Edms.) Bpk., R3 920 000. WEDERKOMST(1752), 343ha, aan Van der Hoven-boerderytr­ust, van G. van Tonder, R1 372 000.

FOURIESBUR­G

MIJN HULP (402), 130 ha; SUSANNA’S WONING (153), 120 ha; en VLAKPAN (301) 86 ha; aan Tepelfonte­inlandgoed­trust, van Angelfish-beleggings 391 (Edms.) Bpk., R9 120 000.

HARRISMITH

BLACKWOOD (142), 224 ha, aan H.W. Beukes, van G.J. Beukes, R2 400 000. DORPS GRONDEN VAN HARRISMITH (131), 66 ha, aan I.E. en J.G. Swart, van J.J.J.-familietru­st, R1 500 000. GLEN COLE (71), 644 ha, aan Hermanus Swart-trust, van Capstone 1660 BK, R9 484 800.

HEILBRON

EMDEN (1312), 237 ha, aan Cairo-trust, van Heuningvle­itrust, R3 549 000. VAALBANK (238), 101 ha, aan Cairo-trust, van Unitrade 262 (Edms.) Bpk., R1 519 000. VAALBANK (238), 324 ha, aan Cairo-trust, van Unitrade 262 (Edms.) Bpk., R4 863 666.

JACOBSDAL

KHARTOUM (140), 226 ha, aan Van Straaten-familietru­st, van Avmhv-trust, R1 965 000.

KROONSTAD

RIVERDALE (289), 284 ha, aan B.M. en M.A. Menyatso, van T.P. Sethole, R350 000. THE MEADOWS (297), 132 ha, aan P.J. de Wet, van Deneso Project-trust, R305 000.

LINDLEY

VEEKOP (996), 131 ha, aan Sozitorque-beleggings (Edms.) Bpk., van E.J.A. en S.G. Henning, R1 938 000.

ROUXVILLE

GENEVA (7), 514 ha, aan Lamont-trust, van Christo Liebenberg-familietru­st, R6 600 000. DRONKFONTE­IN (30), 1 576 ha, aan Master Maize BK, van T.C. Potgieter, R7 000 000.

SENEKAL

SYLVIA (17), 182 ha, aan Diploma-trust, van Hansie van Niekerk-trust, R2 735 454.

THEUNISSEN

CECILIA (412), 343 ha, aan Osfontein-trust, van I.J. Meintjes, R2 500 000. KOPJES KRAAL (619), 259 ha, aan Osfontein-trust, van Meinco-boerderytr­ust, R2 000 000.

VREDE

DOORNBOOM (1237), 342 ha; en KLEINFONTE­IN (431), 305 ha; aan P.H. Zietsman, van B. Potgieter, R7 500 000.

VREDEFORT

BELLARY (724), 198 ha; en SHAFTFONTE­IN (726), 385 ha; aan K.F.W. Properties BK, van N. & J.-trust, R8 500 000. EDEN VALE (407), 633 ha, aan Edenvale-familietru­st, van Seef Dannhauser-familietru­st, R6 925 433.

WESSELSBRO­N

MAHEMSPAN (76), 263 ha; en DONKEYPLAA­TS (92), 159 ha; aan Jandri-trust, van M.M. Goosen, R11 773 025. CYPRESS (154), 203 ha, aan A.G. Otto, van Johan Andries Breytenbac­h Testamentê­re Trust ten gunste van Johan Pi, R4 979 520.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa