Landbouweekblad

SOEK EN JY SAL VIND, GP, SKRYF:

-

Manie, ek wil nie weer ’n Kersfees of Nuwejaar stoksielal­leen wees nie. Ek is ’n 70-jarige, vriendelik­e weduwee, 1,7 m, 68 kg, het bruin hare en blougroen oë. Ek is netjies op myself en op my woonplek. Ek rook en geniet ’n drankie per geleenthei­d.

Ek hou van tuinmaak, die buitelewe, die natuur, braaivleis en om te lag. Ek is lidmaat van die NGK.

Ek verlang netjiese mans, 68 tot 74, wat op en wakker is en nie oorgewig is nie. Hy mag ook drankie per geleenthei­d geniet.

Foto’s en kontaknomm­ers met eerste brief, asb.

ROOI ROOS, NW:

Hy is 59, pensioentr­ekker, 1,85 m, 85 kg, het bruin oë en l igbr u i n ha re. Hervormde kerk. Hou van visvang, braai en om plante te kweek. Verlang vroue, 40 tot 60, om aan te skryf. Foto’s met eerste brief, asb.

KANDY, VS:

Sy i s 71, w e d u w e e , pensioentr­ekker, 1,69 m, 71 kg, het blou oë en grys h a r e . V E K . Hou v a n l ees, die nat uu r, s por t , TV kyk, kampeer, reis en gesonde kos. Sy is gesond, onafhankli­k en lief vir die Here. Verla ng gesonde, onafhankli­ke mans, 70 tot 74, wat nie rook of drink nie. Mag ’n drankie per geleenthei­d geniet.

VROU-ALLEEN, NW:

Sy hou van stap, hengel, kampeer, lees en om sport te kyk. Verlang mans, 70 t ot 75, wat s oor t gelyke belangstel­lings het. Voor nemende sk r y wers moenie rook nie. Sy is 70, weduwee, 1,56 m, 75 kg, het bruin oë en bruingrys hare. Pinksterke­rk.

AKKEDIS, GP:

73-jarige man, wewenaar, pensioent rek ker, 1, 5 m, 75 kg, het groen oë en grys h a r e . NGK . Hou v a n modeltrein­e, kuier, kerkbedryw­ighede en om ouetehuise te besoek. Verlang lewenslust­ige vroue, 64 tot 73, wat in kerkbedryw­ighede belang stel.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa