Landbouweekblad

Nkwinti: Die perk is 12 000 ha, nie twee plase

-

REËN het sedert begin verlede week plek-plek korttermyn­verligting gebring van die droogte waaronder Suid-Afrika se somerreëns­treek steier. Teen middel verlede week het dit gelyk of die laagdrukst­elsel wat die afgelope sewe weke oor die Mosambiekk­anaal gelê het, begin verswak, wat vooruitsig­te op neerslae in Suid-Afrika verbeter.

Dié stelsel veroorsaak dat vogtige lug uit die atmosfeer oor die Suid- Afrikaanse binneland getrek word, sê prof. Hannes Rautenbach, klimatoloo­g van die Universite­it van Pretoria. Die vloede in Mosambiek, Madagaskar en Malawi word ook daaraan toegeskryf.

Die verswakkin­g kan die uiterste midsomerdr­oogte breek, maar Rautenbach waarsku dat daar steeds nie wydverspre­ide, goeie reënval vir die res van die seisoen verwag word nie. ’n Tipiese El Niño-jaar word gewoonlik gekenmerk deur ondergemid­delde reën in die najaar. ’n hoogtepunt op 16 Februarie skerp begin daal. Die witmieliep­rys het vanaf die invoerpari­teitvlak van R3 000 per ton gedaal.

Teen middel verlede week het Graan SA ’n gemiddelde nasionale mielie-oes van sowat 3,9 t/ha in die vooruitsig gestel, met ’ n kans van omtrent 60% om te realiseer mits dit teen einde Februarie wydverspre­id en voldoende reën.

Dít s al beteken 1 miljoen ton mielies sal ingevoer moet word. Daar is reeds sprake van invoertran­saksies wat gesluit is, sê mnr. Wessel Lemmer, senior ekonoom van Graan SA.

WIT MIELIES SKAARS

Suid- Afrika en sy buurlande, Botswana, Lesotho, Namibië en Swaziland, se totale jaarlikse kommersiël­e behoefte aan mielies is sowat 11 miljoen ton. Lemmer wys daarop dat Suid-Afrika se mielie-eindvoorra­ad teen einde Februarie vanjaar net meer as 3 miljoen ton beloop het. Met ’n gemiddelde opbrengs van 3,5 miljoen t/ha sal dit nodig wees om 2 miljoen ton geel mielies in te voer om teen einde April volgende jaar die mark net op ’n gelykspeel­punt te plaas.

Lemmer sê dit lyk nie of dit gaan moontlik wees om wit mie- lies in te voer nie (omdat dit nie op die wêreldmark beskikbaar is nie), gevolglik sal die voorraad wit mielies vir veevoer, skerp daal. Hy benadruk daar is ’ n 90%-waarskynli­kheid dat SuidAfrika vanaf Maart vanjaar tot Februarie volgende jaar tussen 1 miljoen ton en 2 miljoen ton mielies sal moet invoer.

Party boere in die witmieliep­roduksiege­bied het teen verlede week gemeen die gemiddelde nasionale witmielie- opbrengs gaan net 2,7 t/ha wees.

– MARLEEN SMITH

plase in Suid-Afrika geneem.

Mnr. Ryno van der Merwe, lid van die Namibiese landbouuni­e (NLU) se uitvoerend­e raad en voorsitter van die Namibiese Stoetteler­sverenigin­g, sê: “Ons is in ’n krisis. Ek hoop veeboere besef dit en wag nie nog vir reën nie. Hulle moet betyds planne maak, naamlik om van hul vee te verkoop. Ons het geen reserwe weiding om vee deur die komende winter te neem nie en herstel boonop nog van die groot droogte.” – CHARL VAN ROOYEN

Mnr. Nqaba Bhanga, DA-parlements­lid, sê die ANC-regering het ontwikkele­nde boere aan hul eie lot oorgelaat sonder titelaktes, kapitaal, vaardighed­e en marktoegan­g.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa