Landbouweekblad

KZN TREK SWAAR

- WAT IS VOLGENDE?

DIE

droogteska­de aan droëlandgr­aangewasse in KwaZuluNat­al (KZN) kan tot 30% van die gemiddelde oes beteken indien dringende opvolgreën veel langer wegbly. Mnr. Ralf Küsel, Graan SA se verteenwoo­rdiger in KZN, meen die huidige skade is in die omgewing van 20%. “Dit is bitter moeilik om ’n waarde aan die skade te koppel omdat die reën vanjaar so kolkol geval het. Sommige boere gaan ’n pragtige oes hê, terwyl ander boere bykans niks gaan oes nie – dít is die tragedie,” verduideli­k Küsel. villeomgew­ing se kuilvoeraa­nplantings is nie naastenby so goed soos wat dit moet wees nie en die weidings trek ook swaar. Daarbenewe­ns dreig rekordhoë mielieprys­e om die prys van aangekoopt­e voer ook op te stoot. Die verwagte styging i n die melkprys binne die volgende twee weke is ’n welkome verligting vir hierdie boere, maar sal waarskynli­k nie die bykomende koste van voer kan verhaal nie.”

SUIKER

Volgens me. Kathy Hurly, direkteur van die SA Suikerriet­kwekersver­eniging (Canegrower­s) se streeksdie­nste, beloop droogteska­de in die droëlandsu­ikerrietpr­oduksiestr­eke in Zoeloeland en die Noordkus bykans R1 milj ard, terwyl die Umfolozi, Mkuze, Pongola, Malelane en Komati streek ’n uitskieter­oes verwag.

“Baie van ons boere is steeds vasgevang in ’n ‘groen droogte’. Die suikerriet het oorgenoeg loof en blare, maar geen stam nie. In die Gingindlov­uomgewing aan die Noordkus het die suikerriet sedert April verlede jaar slegs 11 cm gegroei teenoor die gewoonlike 1,2 m. Boere sit nou in ’ n kontantvlo­eiverknors­ing. Die vorige oestyd het vroeër as gewoonlik geëindig en nou gaan hul inkomste uit die ondergemid­delde oes ook verklein, ter wyl die oes en vervoerkos­te dieselfde bly en selfs kan toeneem,” verduideli­k Hurly.

Volgens me Sandy la Marque, uitvoerend­e hoof van die KwaZuluNat al s e Landbouuni­e ( Kwanalu), het die droogte ’ n houvas op boere regoor die provinsie. “In die noorde van die provinsie het die situasie vererger en Kwanalu skakel nou met die Regering om alle moontlike van bystand vir die vee, saaien groenteboe­re te ondersoek. – JOHAN VAN DER MERWE

Oor bewerings dat onder meer verkeerde sakemodell­e, arbeidsonr­us en die inspuit van pekelwater tot skade in die bedryf bydra, sê die kommissie dié faktore doen nie voldoende afbreuk aan die oorsaaklik­e verband tussen die storting en die wesenlike skade nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa