Landbouweekblad

LBW| KALENDER

- 18 MAART:

Landbou-organisasi­es, boereveren­igings, ens., is welkom om die datums van hul byeenkomst­e aan ons te stuur vir publikasie in Landboukal­ender. Die besonderhe­de moet gestuur word aan: Landbouwee­kblad, faks: 021 406 2940. E-pos: jeandre.dupreez@landbou.com.

trum, mobiele kursusse. Isaac Schoeman, sel 082 670 1636. 19 JUNIE: Spuitpomph­antering. Protea-opleidings­entrum, mobiele kursusse. Isaac Schoeman, sel 082 670 1636. 25 JUNIE: Fynproewer-sampioenve­rbouing, klein skaal. Oos-Londen. (Alternatie­welik via rekenaarge­steunde onderrig). Dr. Adriaan Smit, sel 082 749 8553. 25 JUNIE: Fynproewer-sampioenve­rbouing, entreprene­ursvlak. Oos-Londen. (Alternatie­welik via rekenaarge­steunde onderrig). Dr. Adriaan Smit, sel 082 749 8553. 25-26 JUNIE: Kommersiël­e fynproewer-sampioenve­rbouing. Johannesbu­rg. (Alternatie­welik via rekenaarge­steunde onderrig). Dr. Adriaan Smit, sel 082 749 8553. 9-10 JULIE: Fynproewer-sampioenve­rbouing, klein skaal. Kaapstad. (Alternatie­welik via rekenaarge­steunde onderrig). Dr. Adriaan Smit, sel 082 749 8553. 13-14 JULIE: Fynproewer-sampioenve­rbouing, entreprene­urs- vlak. Kaapstad. (Alternatie­welik via rekenaarge­steunde onderrig). Dr. Adriaan Smit, sel 082 749 8553. 16-21 JULIE: Kommersiël­e fynproewer-sampioenve­rbouing. Johannesbu­rg. (Alternatie­welik via rekenaarge­steunde onderrig). Dr. Adriaan Smit, sel 082 749 8553. 22 JULIE: Winsgewend­e Boerbokboe­rdery. Potchefstr­oom. Johan Steyn, sel 072 594 4626. die neiging van speenkalwe­rs en A-grade, Kroon-boma, Kroonstad. Toegang: R200. Peter Milton, sel 083 630 8868. 29 APRIL: SA Stamboek se 2015 Elite-teeltsimpo­sium. Bloemfonte­in. Sherri, tel. 051 410 0900, of e-pos: sherri@studbook.co.za. Web: www.studbook.co.za. 11–13 AUGUSTUS: Internasio­nale makadamia-simposium. Skukuza, Krugerwild­tuin. Tel. 015 306 6240. E-pos: info@subtrop.co.za, web: www.macadamia2­015.co.za.

SIMPOSIUMS

WE S KUS B L O M , WP, SKRYF:

Manie, die eensaamhei­d is nie vir my nie. Ek glo ek sal weer ’n maat deur jou rubriek ontmoet.

Ek het my man deur die Opsitkers ontmoet, maar na soveel wonderlike jare het hy my deur die dood ontval.

Ek besit my eie huisie by die see en is onafhankli­k. Ek sal graag boere of ander vriende wat eerlik, opreg en Christelik is, wil ontmoet. Asb. geen kansvatter­s wat net blyplek soek nie.

Ek is 71, weduwee, 67 kg, het groen oë en bruin hare. Ek hou van die buitelewe, l e e s , r e i s ko s ma a k e n bewonder die natuurskoo­n.

Mans, 6 0 t ot 70, wat verkieslik nie rook of drink nie en wat eerlik en opreg is, kan van hulle laat hoor.

Foto’s en kontaknomm­ers met eerste brief, asb.

EENSAAM, GP, SKRYF:

Manie, ek is ’n 67-jarige, geskeide vrou, 1,5 m, 68 kg, het bruin oë en bruin hare. Ek behoort tot die AGS. Ek hou van blomme, die nat uur, mense, diere en alles wat mooi is. Ek hou ook van gesels en lag.

Christelik­e, betroubare, eerlike, netjiese mans , wat die moeite werd is om lief te kry, is welkom om van hulle te laat hoor.

NET EKKE VS:

58- ja r ige, geskeide v rou, matrone, 1,67 m, 75 kg, het groen oë en ligte hare. OAK.

Hou van lees, musiek en dans. Verlang mans, 55 tot 65, met waardes en respek vir ’n vrou.

POLLIE, VS:

Sy is 49, geskei, matrone, 1,68 m, 85 kg, het blou oë en ligte hare. NGK. Hou van musiek en om saam met vriende te kuier. Mans, 49 tot 60, is welkom om van hulle te laat hoor.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa