Landbouweekblad

‘Swak rand hou nog saaiboere op die plaas’ AARTAPPELS HERSTEL, WORTELS DUIK

-

DIE

verswakkin­g van die rand hou i n hierdie stadium talle droogteget­eisterde saaiboere op die plaas, het mnr. Neels Ferreira, graanboer en vorige voorsitter van Graan SA, in ’ n wegbreekse­ssie op dié produsente- organisasi­e se kongres gewaarsku.

Die verswakkin­g van die rand teenoor die Amerikaans­e dollar het ’n regstreeks­e verhoging van ons plaaslike graan- en oliesaadpr­yse tot gevolg.

Ferreira het daarop gewys dat landboupro­duktepryse op die wêreldmark­te die l aaste jare dramaties gedaal het. Die ver s wakking van di e r and t eenoor ander geldeenhed­e het Sui d- Af r i kaans e b oe r e e g t e r nog t ot dusver teen dienooreen­komstige dalings in plaaslike pryse beskerm.

“Wat sou die pryse nie gewees het as dit nie daarvoor was nie? As die rand byvoorbeel­d nou R6,50 teenoor die dollar was? Ja goed, pryse van produksiem­iddele sou ook laer gewees het, maar proporsion­eel nie soveel minder nie. Die kosteknypt­ang is tog ons groot probleem. As die rand nou versterk, gaan hier volgende jaar baie minder van ons sit,” het Ferreira gesê. 10 kg tot onder R24 geval het, lyk die vooruitsig­te vir aartappelb­oere beter, sê mnr. Pieter van Zyl, inligtings­bestuurder van Aartappels Suid-Afrika (ASA).

“Die nagtempera­ture in Februarie was aansienlik laer as dié in Januarie en dit het ’n wesenlike uitwerking op die houvermoë van aartappels op die nasionale markte gehad. Gedurende Februarie is slegs 8 000 sakkies aartappels op die Johannesbu­rgse mark weens verrotting weggegooi. Die prys, wat nou tot by ’n gemiddelde van R32 per sakkie geklim het, weerspieël ook die beter houvermoë. Markagente is nie meer onder soveel druk om laer pryse te aanvaar net om van voorraad ontslae te raak nie,” sê hy.

WORTELPRYS LAAG

Volgens ’n wortelboer van die Koue-Bokkeveld, mnr. Charl van der Merwe, is die wortelmark nou waar aartappels ’n maand gelede was. “Daar is ’n redelike ooraan- jaar het ons ’n kans gewaag en geplant, en die reën het gelukkig net op die regte tyd gekom sodat ons ’n oes afgehaal het. Vanjaar het dit nie gewerk nie,” het Du Plessis gesê. — MARLEEN SMITH

NADAT meer as 550 000 kg aartappels in Januarie vanjaar slegs op die Johannesbu­rgse varsproduk­temark weggegooi is en die gemiddelde prys vir ’n sakkie van

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa