Landbouweekblad

NUTTIGE BOEKE VIR DIE BOER

- PRYS R380

Alles wat jy oor weiding wou weet, is nou in een omvattende boek, Gids tot die Volhoubare Produksie van Weiding beskikbaar. Prof. Hennie Snyman van die Universite­it van die Vrystaat het dié nuttige boek saamgestel uit artikels wat in die Landbouwee­klad en op verskyn het. Dis ’n A5-grootte gids van 537 bladsye.

Landbou.com

PRYS R400 (BTW, verpakking en posgeld ingesluit.)

Guide to Poultry Production is ’n A6gidsie van 64 bladsye en pas maklik in ’n boer se hempsak. Die gids bevat wenke oor die oprigting van geskikte pluimveebe­huising, die regulering van temperatuu­r en ventilasie en hoe om goeie dagoudkuik­ens in die hande te kry. Bydraes is gelewer deur onder andere Glenneis Kriel asook drs. Mick Versfeld en Ed Wethli.

PRYS R75 (BTW, verpakking en posgeld ingesluit.) Ask the Experts – Vets’ advice to farmers is ’n nuttige A5-grootte handleidin­g met bydraes deur veeartse. Meer as 100 vrae deur lesers is deur dr. Danie Odendaal (grootvee), prof. Gareth Bath (kleinvee), dr. Mary-Louise Penrith (varke) en dr. Mick Versfeld (varke) beantwoord en in dié nuttige boekie saamgevat.

PRYS R175 (BTW, verpakking en posgeld ingesluit.)

Diseases and parasites of sheep and goats in South Africa, een van die nuttigste boeke vir kleinveebo­erdery is nou slegs in Engels beskikbaar. Die A4glanspub­likasie is deur die bekende veeartse drs. Pamela en Peter Oberem geskryf. Die boek beslaan meer as 130 bladsye en is ’n nuttige hulpmiddel vir skaap- en bokboere.

PRYS R350,00 (BTW, verpakking en posgeld ingesluit.)

Nguni-beeste Kenmerkend­e raseienska­ppe en funksionel­e doeltreffe­ndheid is ’n nuwe boek uit die pen van dr. Hans van de Pypekamp. Die boek verskaf ’n oorsig oor die Nguni se unieke karakteris­tieke raseienska­ppe, ekonomiese belang en dié beesras se potensiaal vir volhoubare beesboerde­ry en vleisprodu­ksie. Dit is ’n waardevoll­e verwysing vir boere, telers en enige mens wat ’n belangstel­ling het in of betrokke is by Nguni-beeste.

(BTW, verpakking en posgeld ingesluit.)

Plaas nou u advertensi­e in die tydskrif maklik vanaf Landbou.com!

Klante kan hul advertensi­es vir Landbouwee­kblad aanlyn plaas op ons webwerf Landbou.com Ons maklike en splinternu­we aanlyn geklassifi­seerde webwerf laat klante toe om advertensi­es in Landbouwee­kblad en aanlyn te plaas teen geen ekstra koste Betalingso­psies sluit in kredietkaa­rt- sowel as bank-betalings. Geen meer gesloer met fakse of heen-en-weer oproepe Gaan besoek vandag nog: http://www.landbou.com/geklassifi­seerd

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa