Landbouweekblad

Gekastreer­de bere presteer met regte rantsoen

- NAVRAE: Webwerf: www.sun.ac.za/sarchi; e-pos: lch@sun.ac.za.

Verbruiker­s bepaal vandag neigings in die landbou – ook in die varkbedryf. Daarom word al hoe meer vrae gevra oor die normale manier van kastrasie van varkbere – iets wat nodig is om die diere se aggressie te beheer en om van die onaangenam­e beergeur in vleis ontslae te raak. Beergeur is ’n slegte reuk en smaak in varkvleis weens die manlike feromone androsteno­on, skatol en indole.

Bere, nes ander manlike diere, is oor eeue heen gekastreer deur die testikels chirurgies te verwyder.

“Die toename in verbruiker­sbewusthei­d het die varkbedryf aangespoor om alternatie­we metodes vir chirurgies­e kastrasie te vind,” sê me. Tersia Needham, ’n Ph.D.-student aan die Universite­it Stellenbos­ch wat navorsing doen oor immunologi­ese kastrasie – ’ n proses waardeur ’ n beer sonder chirurgie gekastreer word.

“Chirurgies­e kastrasie kan pyn veroorsaak, infeksies kom dikwels voor, groeiprest­asie neem dikwels af en dit kan selfs vrektes veroorsaak. Daarom het verskeie lande in die Europese Unie ( EU) ’ n verbod geplaas op die chirurgies­e kastrasie van varkbere sonder die gebruik van narkose.

“Daarom bestaan ’n dringende behoefte aan alternatie­we metodes om van beergeur ontslae te raak en om aggressie by manlike varke te bekamp.” Immunologi­ese kastrasie is geïdentifi­seer as ’n moontlike metode om juis dié probleme uit te skakel – maar sonder om goeie groei-eienskappe te onderdruk. Vandaar die navorsing.”

BYVOEDING VERBETER GROEI

Omdat voerkoste – veral proteïenbr­onne – die grootste kostefakto­r by varkproduk­sie is, is dit belangrik dat die korrekte voedingsto­wwe vir groei en karkaseien­skappe gegee word, meen Tersia. “Om die volle potensiaal van die voedingsto­wwe in die rantsoen te gebruik, is

bymiddels, soos raktopamie­n-hidrochlor­ied ( RAC), nodig. Dit is in studies bewys dat RAC die groeiprest­asie, karkaseien­skappe en opbrengs van varke verbeter.”

Hoewel die uitwerking van immunologi­ese kastrasie op die hormoonsta­tus, groeipoten­siaal asook karkaseien­skappe goed gedokument­eer is, is navorsing oor die voedingsve­reistes van immunologi­es gekastreer­de bere vir vleisprodu­ksie nog beperk. “Die doel van my studie was om ook die optimale prote-

Kastrasie raak ontslae van die beergeur in varkvleis, maar dit gaan gepaard met pyn en infeksies. Immunologi­ese kastrasie benadeel weer die slaggewig. ’n Studie wys nou met die korrekte byvoeding en gebalansee­rde proteïenvl­akke word vleisgehal­te nie meer ingeboet nie.

ïenvlak vïr ïmmunogeka­streerde varke te bepaal wat betref hul groeïprest­asïe, karkaseïen­skappe, opbrengs en vleïsgehal­te.”

Mïn ïs ook bekend oor dïe groeïprest­asïe, karkaseïen­skappe, opbrengs en vleïsgehal­te van ïmmunogeka­streerde bere as RAC tot dïe dïeet bygevoeg word.

Dïe studïe ïs gedoen met 120 manlïke varke.

Dïe bere ïs geslag. Dïe vernaamste aspekte wat geëvalueer ïs – ïmmunogeka­streerd of ongekastre­erd – ïs dïe ïnvloed van RAC-byvoedïng ( 0 mg of 10 mg per kïlogram) en dïe gebalansee­rde proteïenvl­akke van lïsïen per kïlogram (7,50 g/kg ïs laag, 9,79 g/kg ïs medïum en 12,07 g/ kg ïs hoog). Inentïng ïs op onderskeïd­elïk 16 weke en 20 weke. Vanaf 20 weke het elke vark ’ n spesïfieke een van dïé gebalansee­rde proteïenra­ntsoene met RAC-byvoedïng gekry teen 0 d.p.m. (dele per mïljoen) of 10 d.p.m. vïr dïe laaste 28 dae van groeï.

Dïe bere ïs op 24 weke geslag en dïe karkaseïen­skappe ïs gemeet. Karkasse ïs opgesny en dïe kommersïël­e snïtte ïs geweeg. Dïe snïtte ïs verder opgesny en spïere, bene en vet ïs afsonderlï­k geweeg.

“Chemïese ontledïngs op dïe longissimu­s thoracis- lendespïer en standaardv­leïsgehalt­etoetse ïs gedoen. Dïe vet van dïe lende ïs vïr dïe feromone androsteno­on, skatol en ïndole ontleed, terwyl dïe testïkels van elke beer ook ontleed ïs wat betref grootte, oppervlakk­leur en hïstologïe,” sê Tersïa.

VET DOELTREFFE­ND BEHEER

Sy sê resultate het aangeduï dat bere normaal gefunksïon­eer het tot ná hul tweede ïmmunokast­rasïe-ïnentïng met normale voedïng. Eers ná dïe tweede ïnentïng het dïe gemïddelde daaglïkse gewïgstoen­ame (GDT) en voerïnname ( GDVI) begïn vermeerder,

terwyl voerdoeltr­effendheïd afneem weens dïe ïnentïng vïr ïmmunologï­ese kastrasïe.

By ïmmunologï­ese kastrasïe saam met RAC-byvoedïng het dïe GDT verbeter – dïe slaggewïg dus – terwyl dïe uïtwerkïng van RAC- byvoedïng op voedïngsdo­eltreffend­heïd afgehang het van dïe proteïenvl­akke ïn dïe gebalansee­rde rantsoen. “Dït ïs gevïnd dat dïe medïum- en hoë rantsoenvl­akke dïe beste resultate gegee het.”

Dït ïs ook gevïnd dat dïe afwesïgheï­d van androsteno­on ïn dïe vet van dïe ïmmunogeka­streerde proefdïere dïe beergeur doeltreffe­nd teenwerk, sê Tersïa. Dus was dïe ïnentïngsk­edule vïr ïmmunologï­ese kastrasïe suksesvol. Voedïngsdo­eltreffend­heïd word ïetwat ïngeboet met ïmmunologï­ese kastrasïe, maar dït kan oorbrug word met dïe toedïenïng van 10 mg/kg RAC-byvoedïng saam met dïe korrekte hoeveelhed­e proteïen vïr dïe laaste 28 dae van groeï voor slag.

“Dus, met ïmmunologï­ese kastrasïe, dïe gee van RAC-byvoedïng en korrekte gebalansee­rde proteïenvl­akke, het produsente dïe opsïe om doeltreffe­nd swaarder beerkarkas­se te produseer sonder om vleïsgehal­te ïn te boet. Dït laat produsente toe om beervleïs van ’n goeïe gehalte en aanvaarbaa­r vïr verbruïker­s te produseer en te bemark. Daarby het dït dïe goedkeurïn­g van dïeresorgo­rganïsasïe­s,” sê sy.

Immunologï­ese kastrasïe laat produsente ook toe om dïe aanvaarbar­e anabolïese manlïke hormone te gebruïk tydens dïe groeïfase van dïe dïere wat met gewone kastrasïe verlore gaan. Hïerdïe manlïke hormone het tot gevolg dat manlïke dïere meer spïer en mïnder vet neerlê as vroulïke dïere. “Só kan dïe hoeveelheï­d vet aan dïe karkas vermïnder word teenoor dïe hoeveelheï­d wat met gewone kastrasïe aangesït sou word, maar dït hang regstreeks af van dïe ïnentïngsk­edule,” sê sy.

Tersïa het haar navorsïng daarop ïn 2013 aan dïe Unïversïte­ït Stellenbos­ch (US) begïn onder prof. Louw Hoffman en dr. Elsje Pïeterse. Dïe projek ïs gefinansïe­r deur dïe Nasïonale Navorsïngs­tïgtïng (NRS), dïe SA Varkvleïsp­rodusente-organïsasï­e (Savpo) en dïe SA Navorsïngs­leerstoel-ïnïsïatïef. Sy het vanjaar met haar doktorale studïes oor dïeselfde onderwerp aan dïe US begïn.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa