Landbouweekblad

Skou: Tulbagh: Friesperde pronk in die Wes-Kaap

-

1 Senior kampioen in die enkeltuig, Opkyk Tienie. Eienaar: Me. Karen Woermann (sel 00264 81 129 1777), Mount Royal-stal, Windhoek, Namibië. Vertoner: Mnr. Hennie Kloppers.

2 Kampioen in die enkeltuig (dames), Opkyk Tienie. Eienaar: Me. Karen Woermann, Mount Royal-stal, Windhoek, Namibië. Vertoner: Me. Bereta Swart.

3 Kampioene in die tandem, Noordhoek Berdeen en Noordhoek Bernice. Eienaar: Mnr. Uys Steenkamp (tel. 027 341 2167), Noordhoek-stoetery, Calvinia. Vertoner: Mnr. Marius Kemp. Steenkamp het ook die junior kampioenme­rrie vertoon.

4 Kampioene in die dubbeltuig (vyf jaar en ouer), Opkyk Theunis en Opkyk Turk. Eienaar: Mnr. Pieter Loubser (sel 082 927 3161), Imhof-stal, Malmesbury. Vertoner: Mnr. Pieter Loubser jr., saam met sy pa, mnr. Johan Loubser.

5 Senior kampioen-hings, Opkyk Theunis. Eienaar: Mnr. Pieter Loubser, Imhof-stal, Malmesbury. Vertoner: Mnr. Bêrend Croy.

6 Kampioensp­an van vier, Opkyk Theunis, Opkyk Turk, LJ en Vlakfontei­n Kaleb. Eienaar: Mnr. Pieter Loubser, Imhofstal, Malmesbury. Vertoner: Mnr. Pieter Loubser jr. Loubser het ook die kampioenpa­ar merries vertoon.

7 Senior kampioenme­rrie, Geyerspan Isadora. Eienaar: Jansie-stoetery (sel 082 490 1930), Ventersbur­g. Vertoner: Mnr. Brendon Swarts. Die stoetery het ook die kampioene in die dubbeltuig (onder vyf jaar) vertoon.

8 Senior kampioen in die driegang, Baden Casablanca. Eienaar: Mnr. Casper Badenhorst (sel 072 172 4359), Stir n Hopestal, Sannieshof. Vertoner: Mnr. P.J. Terblanche. Badenhorst het ook die grootkampi­oen in die siertuig, die kampioen in die siertuig (dames), die junior kampioen in die enkeltuig, die junior kampioen-hings, asook die junior kampioen in die driegang vertoon.

Telers het verlede jaar met hul diere op die Tulbagh-skou gespog.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa