Landbouweekblad

IS DIE VRYEHANDEL­SOOREENKOM­S AFRIKA SE WARM LONT?

-

Dit is nie alleen meer Suid-Afrikaanse vars produkte wat in Afrika oorheers nie, maar die groei in die uitvoer van geprosesse­erde voedsel is ook bemoedigen­d. tussen lede van die EAC, die Gemeenskap­smark vir Oos- en Suider- Afrika ( Comesa) en die Suider-Afrikaanse Ontwikkeli­ngsgemeens­kap (SAOG) reeds vinnig, hoewel daar geen formele ooreenkoms­te tussen dié (vrye-) handelsblo­kke is nie.

HANDELSGRO­EI IN SYFERS

“Volgens st atistieke het die uitvoer onder lede van dié nuwe vryehandel­sgebied van 1994 tot verlede j aar bestendig van $ 2,3 miljard tot $ 36 miljard toegeneem – meer as twaalfvoud­ig oor 20 jaar,” aldus die Brookings-instituut se navorsing.

Brookings waarsku “dit is moeilik om vas te stel wat die ware uitwerking is van pogings om handel tussen streke te bevorder”. Twee dekades van stewige ekonomiese groei sou egter ongetwyfel­d ook die toename in handel aangehelp het.

GELEENTHED­E

Terwyl Afrikaland­e nou Suid-Afrika se voorste uitvoerbes­temming is, was die twee gewildste lande in 2013 steeds ontwikkeld­e lande – Nederland en Brittanje. Die uitvoer na Afrikaland­e in die (internasio­nale) toptien, naamlik Zimbabwe, Mosambiek, Angola en Zambië, het in 2013 vinnig gegroei. Produkte, soos mielies, sojaboon-olie, suiker, geprosesse­erde sop, voorbereid­e maaltye en dierevoer, is die meeste uitgevoer.

Vir die vervaardig­ers van kruidenier­sware het groter markte groter skaalbespa­rings beteken. Dit gaan teoreties gesproke met laer koste gepaard, wat weer nuwe markte kan lok.

Die produksie van party van dié Suid-Afrikaanse gewasse, soos mielies (Suid-Afrika se grootste gewas), is onbestendi­g. Die produksie van ander gewasse, soos koring en suiker, het reeds op lang termyn afgeneem.

Daar word ’n ophef gemaak van hoe die Wes-Kaap die appel- en wyndruifpr­oduksie in Afrika suid van die Sahara oorheers, maar dié vrugte bly bo-aan die lys van uitvoerpro­dukte na ryker lande. Dieselfde geld verwerkte timmerhout. Wat meer bemoedigen­d is vir vervaardig­ers, is hoe Afrika se groeiende verbruiker­sklas na geprosesse­erde voedsel oorskakel, in teenstelli­ng met die klein, dog groeiende middelklas­verbruiker­s van luukse voedsel.

ANDER STRUIKELBL­OKKE

Hoewel ’n vragmotorb­estuurder wat appels van Grabouw na Ethiopië vervoer waarskynli­k nie daar sal uitkom sonder lang oponthoude by grensposte nie, is dit die eerste keer

Die Driedelige Vryehandel­sooreenkom­s wat deur die oostelike en suidelike Afrikaland­e aangegaan is, het verwagting­e geprikkel dat Afrika se ekonomiese enjin in snelrat kan kom. TOM ROBBINS het ’n paar kenners daaroor gepols.

LINKS BO: Mnr. Jannie de Villiers,

uitvoerend­e hoof van Graan SA. LINKS ONDER: Dr. Martyn Davies, uitvoerend­e hoof van Frontier Advisory.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa