Landbouweekblad

MEER WIT KONINGIN PROTEA IN SA BEMARK

- Amtrends.co.za agrimark.co.za.

Europeërs se dunner beursies het tot ’n kleiner vraag na blomme in Europa gelei, ingesluit wit koninginpr­oteas (Ice Queen), ‘n kleurvaria­nt van die

oftewel baardsuike­rkan. Volgens mnr. Nicky Esterhuyse, ’n proteaboer van Portervill­e in die Wes-Kaap, word dié proteas daarom al meer in Suid-Afrika bemark. “Daar is byvoorbeel­d tussen Mei en Desember weekliks wit koninginpr­oteas op die Multiflora-blomveilin­g in Johannesbu­rg beskikbaar.”

Blomme wat uitgevoer word, gaan na Nederland, en van daar na onder meer Brittanje, Duitsland, Rusland, Italië en Frankryk. Die ondernemin­g Willowgree­n Farms, waarvan Esterhuyse ‘n direkteur is, het in die laat 1970’s begin om ook genoem aan te plant. “Ons het 15 jaar gelede begin om in die saailingla­nde te selekteer vir spesiale eienskappe, soos kleur, tyd van blom, plantgroei­wyse, ensovoorts. Hieruit het onder meer wit blomme gekom.”

Die premie op wit koninginpr­oteas bo gewone pienk

is nie meer so groot nie, waarskynli­k omdat dit meer algemeen is.

gera

barbigera

Proteabarb­i- Proteamagn­ifica, Proteabarb­igera,

Protea

CARIEN KRUGER

AMT gee al langer as 12 jaar tydige en noukeurige markinligt­ing oor die meeste kommoditei­te aan kliënte wat daarop ingeteken het. Die inligting op hierdie bladsye oor graan en oliesade is deur Pieter van Wyk verskaf, terwyl Pieter Cornelius die inligting oor vee en Dirk Mulder dié oor groente verskaf het. Bel Dalene Coetzer (skakelbeam­pte) by tel. 012 361 2748, of stuur e-pos na dalene@

vir meer inligting, of besoek die webwerf www.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa