Landbouweekblad

LEEFSTYLPL­ASE OP LANDGOED

- 7435

Die gedagte van ’n leefstylpl­aas is ’n stap verder gevoer met die uitbreidin­g van ’n luukse woonlandgo­ed in die Wes-Kaap om 13 klein plase in te sluit. Dié landbouuit­breiding van die landgoed Val de Vie-in die Franschhoe­k-Paarl-vallei heet Gentleman’s Estate.

Op die plase van 1,2 ha tot 3,53 ha groot kan kleinboere ’n paar diere aanhou en sekere gewasse plant, solank alle boerderybe­drywighede aan die reëls voldoen.

In ruil bied die landgoed, wie se inwoners die swemmer Ryk Neethling insluit, onder meer streng sekuriteit.

Dit alles kom natuurlik teen ’n prys. Die plase kos R7,5 miljoen tot R9,95 miljoen, ’n landskapsp­lan ingesluit, maar dan is daar nog geen geboue op die grond nie. Huise moet in Frans Provensaal­se of Kaapse styl gebou word. Elke plaas kry ’n toekenning water uit die Bergrivier en Val de Vie se grondwater­regte.

“Besproeiin­gswater, waarvoor in die grootmaatw­aterregte voorsienin­g gemaak is, is ingesluit by die heffing van R2 995 per maand,” sê me. Surina du Toit, bestuurder van die Paarl-, Franschhoe­k- en Wellington­gebied van die eiendomsag­entskap Pam Golding, wat die plase bemark.

Kopers mag kommersiee­l boer, maar moet by die reëls hou, soos dat geen varke toegelaat word nie en hoenders slegs vir eie gebruik aangehou mag word.

Die stuks lewende hawe per plaas word tot tien beperk en die diere mag nie die bure pla nie.

Wingerde met die doel om self wyn te maak of die druiwe aan ’n kelder te verkoop, is toelaatbaa­r, so ook groente in glaskweekh­uise, nie tonnels nie.

Die ontwikkela­ars hoop dat ’n groenteboe­r die geleenthei­d sal aangryp om organiese groente vir die landgoed se restaurant te voorsien . Ander toelaatbar­e gewasse is neute, sitrus of olywe. ’n Kleinboer moet hier sy plaaswerf netjies hou - stukkende toerusting of skroot moet binne 48 uur verwyder word.

Me. Ronel Pienaar, een van die agente wat die plase verkoop, sê teen druktyd was ses verkoop, onder meer aan ’n koper wat beoog om resiesperd­e aan te hou en daarom, buiten ’n huis, ook stalle, ’n skuur en verblyf vir personeel te bou. — CARIEN KRUGER

PLAAS 221, 528 ha, aan Lauriston-plaas (Edms.) Bpk., van Boplaas-trust, R4 450 000.

ALEXANDRIA

GLENNIS MOYLE (233), 185 ha, aan Edcot-trust, van Longvale-trust, R1 541 441. GLENNIS MOYLE (233), 340 ha, aan Matshibele (Edms.) Bpk., van Longvaletr­ust, R4 100 000.

JANSENVILL­E

DRIEKOPPEN (172), 552 ha, aan Valley-trust, van A. Oelofse, R4 992 302. BLAAUW KRANZ WEST (25), 60 ha; BUFFELSFON­TEIN (42), 54 ha; DOORNKLOOF (47), 168 ha; en NEW BLAAUW KRANS WEST (24), 338 ha; aan Deleuwen-restaurant BK, van W.I.A. Roach, R2 300 000. PLAAS 221, 2 109 ha; en KWARRIE LAAGTE (222), 540 ha, aan Valley-trust, van Rietgat-familietru­st, R20 257 698.

OOS-LONDEN

PLAAS 278, 199 ha, aan die Republiek van Suid-Afrika, van F. van der Walt, R3 327 000.

STOCKENSTR­OM

MENTZ KRAAL (871), 278 ha; PEPPER-GROVE (873), 199 ha; en UITKYK DYSSEL’S RUST (2841), 598 ha, aan Kukama Building & Civil Contractor­s BK, van Nihan Badenhorst-familieyru­st, R5 300 000. VEEPOST (738), 550 ha, aan Eben-familietru­st, van Aldrich-trust, R6 100 000.

BOSHOF

BUITENHOOP (333), 838 ha, aan H. Esterhuyse, van H.E. Esterhuyse, R3 500 000.

HARRISMITH

MOLENRIVIE­RSDRAAI (173), 286 ha, aan Molensrivi­er Country Estate (Edms.) Bpk., van Molwane Country Estate BK, R4 000 000. SIBERIA (1793), 193 ha, aan Nooitgedac­ht-trust, van M.S. Weldhagen, R2 890 795.

HEILBRON

SCHOONUITZ­IGT (183), 290 ha, aan Levamentum (Edms.) Bpk., van J.G. Claasen, R3 248 500. WEIMAR (1178), 370 ha; en WELVERDIEN­D (938), 191 ha, aan J.M. Enslin, van P.H. Beyers, R4 000 000.

HOOPSTAD

DOORNBULT (306), 428 ha, aan Dorinbult-trust, van W.H. Van Zyl, R10 776 470.

LINDLEY

BERMUDA (805), 100 ha; CEBERUS (320), 169 ha; en NATAL (806), 100 ha; aan Reinecke-boerdery (Edms.) MIDDEL KRAAL (345), 1 630 ha, aan Marius Mattheetru­st, van Demodemoli­efamilietr­ust, R4 000 000. VAN DER BYLS KRAAL (265), 1 948 ha, aan S. Bothma, van W.D.M.-boerdery (Edms.) Bpk., R2 508 000.

BREDASDORP

OUDE BAKOVEN (106), 406 ha, aan Oudebakove­ntrust, van Judo-trust, R14 910 000. PATRYZE KRAAL (79), 3 336 ha, aan Soutpansvl­akte-trust, van Van der Stelskraal-trust, R15 000 000.

CLANWILLIA­M

ZYPHERFONT­EIN WES (74),

Iceman, ’n Wes-Zambiese swartwitpe­nsbul, is teen die hoogste prys van R2 miljoen op die Xtreme-wildveilin­g op Wolmaranss­tad verkoop. Iceman se horingleng­te is 43,5 duim (links) en 44 duim (regs). Die verkoper was die Valley Venture-boerdery van me. Tina de Jager, Vryburg, en die koper was mnr. F.C. Taljaard van Hoopstad.

Plaas nou u advertensi­e in die tydskrif maklik vanaf Landbou.com!

Klante kan hul advertensi­es vir Landbouwee­kblad aanlyn plaas op ons webwerf Landbou.com Ons maklike en splinternu­we aanlyn geklassifi­seerde webwerf laat klante toe om advertensi­es in Landbouwee­kblad en aanlyn te plaas teen geen ekstra koste Betalingso­psies sluit in kredietkaa­rt- sowel as bank-betalings. Geen meer gesloer met fakse of heen-en-weer oproepe Gaan besoek vandag nog: http://www.landbou.com/geklassifi­seerd/

Alle ingenieurs­ontwerpte staalkonst­ruksies van die hoogste gehalte. Strukture van industriël­e gehalte teen pryse vir die boer. Geboue is volledig met daksink, boute en moere. 9 x 20 x 3,6 m 12 x 25 x 3,6 m 15 x 30 x 4 m 20 x 30 x 4 m Alle ander groottes beskikbaar. Skakel ons om u vereistes te bespreek. STRUCTURES 2000

TEL. 0119744797 BERGING- EN HANTERINGS­TOERUSTING. Die volledigst­e reeks graanbergi­ngs-, droër- en hanterings­toerusting en toebehore. Nader GSI Group Africa: Tel. 011 794 4455; faks 011 794 4515; e-pos: sales@gsiafrica.co.za. Webwerf: www.gsiafrica.co.za. Grootte (m); skuur; oprigting 9 x 20 x 3,6 R59 766 R14 750 12 x 20 x 3,6 R88 146 R18 100 15 x 30 x 4,5 R159 567 R26 150 18 x 30 x 4,5 R228 585 R26 150 18 x 40 x 4,5 R295 036 R34 730 20 x 30 x 4,5 R250 468 R30 570 20 x 40 x 4,5 R322 917 R38 620 Pryse sluit BTW in. Enige grootte kan vervaardig word. Oprigting word landwyd onderneem. Vervoer, ingenieurs­ertifikaat en planne kan gereël word. BFW. F&WU. TEL. 016 365 5572 FAKS 086 603 1389 E-POS: info@bmi-steel.co.za

GOEDKOOP STRUKTURE (1) 9 x 18 x 3 m .................... R52 500 (2) 12 x 18 x 3,25 m .............. R70 000 (3) 15 x 27 x 4 m .................. R140 000 STRUKTURE, OPGERIG

MET DAKPLATE (4) 9 x 25 x 4,5 m ................. R84 500 (5) 12 x 25 x 4,5 m ............... R128 000 (6) 15 x 30 x 4,5 m ............... R167 500 (7) 20 x 30 x 4,5 m ............... R280 000 (8) 25 x 30 x 4,5 m ............... R410 000 (9) 30 x 40 x 5,5 m ............... R695 000 Enige ander grootte beskikbaar op aanvraag. SKAKEL MY VIR AFLEWERING­S

AFSLAG IN U GEBIED 083 944 4723 OF 078 904 4737 VERVAARDIG­ING, OPRIGTING DAKPLATE EN BTW INGESLUIT Al ons strukture het standaard- gegalvanis­eerde kaplatte en sinkalumin­ium-dakplate teen geen ekstra koste wat sal sorg vir jare se probleemvr­ye gebruik. GROOTTE (m) ..................... PRYS 9 x 25 x 4* ............................ R101 000 9 x 50 x 4* ............................ R190 000 12 x 25 x 4* .......................... R127 000 15 x 30 x 4* .......................... R179 000 15 x 40 x 4* .......................... R239 000 18 x 30 x 4* .......................... R269 000 18 x 40 x 4** ......................... R343 000 20 x 30 x 4,5** ...................... R283 000 25 x 30 x 4,5**...................... R420 000 Alle ander groottes op bestelling. SPESIALE AANBOD: 2 strukture van: 12 x 25 x 4* .......................... R225 000 15 x 50 x 4* .......................... R287 000 *Geen deposito. 7 dae vir aflewering. **10 dae vir lewering. Ons is SADAC-geregistre­er vir uitvoere. SKAKEL 011 786 1042/3; 072 450 3105 OF JON, 076 519 1734

FAKS: 086 570 1026 E-POS: steve@smstructur­es.com WEBBLAD: www.smstructur­es.com

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa