Landbouweekblad

KONINGIN, GP, SKRYF:

-

Manie, ek hoop nie ek soek na wors i n ’n hondehok nie. Die man wat ek graag wil hê, kon ek nog nooit opspoor nie. Sal jy my daarmee help, asb?

Hy is beslis ouer as 53, geen sukkelaar nie en het geen finansiële verpligtin­ge teenoor kinders en ’n vorige eggenoot nie. Hy is ’n toegew yde, wedergebor­e kind van die Here. Hy is netjies, eerlik, vriendelik, spontaan, liefdevol en self versekerd. Dit sal beslis in sy guns tel as hy nie rook of alkohol gebruik nie en ook nie heeldag voor die T V sit en sport kyk nie. Wat hom onweerstaa­nbaar sal maak, is as hy nog van die ou skool is wat glo ’n man voorsien vir sy vrou en die huishoudin­g en as hy dieselfde belangstel­lings as ek het.

My belangstel­lings is reis, motorfiets­ry, fliek, uiteet, tuinmaak, diere en die natuur Ek hou daar van om soms op die i ngewing van die oomblik te besluit om iets te doen of iewers heen te gaan. Ek is 48, geskei, entreprene­ur, 1,61 m, 76 kg, het bruin oë en blonde hare. VEK. Ek is liefdevol en gee my alles vir die persoon i n my lewe en daarom ver wag ek dieselfde lojaliteit. Respek en l iefde loop hand aan hand.

As daar iemand is wat soos ek voel en soos ek hunker na ’n maat om alles mee te geniet, sal ek graag van hom wil hoor. Kontaknomm­er of e- posadres met eerste brief, asb.

Die MASCHIO GASPARDO UFO kompakte spoed offset wat versprei word deur New Holland SA is beskikbaar vanaf 2.5m tot 6m met opvoubaar en vaste raam. Die unieke masjien is bekend vir die effektiewe penetrasie van grond as gevolg van die 24” gehapte skottels, wat teen ’n idiale hoek van 22° gemonteer is. Die skottels word aan ’n robuste raam gemonteer met ‘n veer tand wat 3 dimensione­le beweging gee om maksimum penetrasie te verseker. Elke skottel is toegerus met olie bad laer wat minimale onderhoud verg en is gewaarborg vir 10000ha. Werkswydte (cm) 250 – 600 Kw benodig 81 – 220 Aantal skywe 20 – 48

Kontak vandag jou New Holland-handelaar of skakel 082 380 2405 met die wêreld se beste in landbou voortrefli­kheid.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa