Landbouweekblad

HET JY GEHOOR?

- Www.polocrosse.co.za.

lacrosse, en is ontwikkel as ’n bekostigba­re perdesport. Polocrosse het sy oorsprong in Australië, maar word vandag wêreldwyd beoefen.

Vier vroue van elke span pak mekaar in vier van die agt periodes, oftewel tjakkars, per wedstryd en vier mans van elke span ding teen mekaar mee in die ander vier tjakkars van dieselfde wedstryd om uiteindeli­k die wenners te bepaal.

Elke speler het ’n bamboessto­k met ’n netmandjie, groot genoeg om die 120 mm-rubberbal te vang, aan die punt. ’n Punt word aangeteken sodra die bal deur die mededinger se doelpale gegooi word. Besoek:

Lensies en bone

Suiwel, Buitelewe

’N HOND MAAK ’N PLAN . . . Wolbesoede­ling, of is dit ’n geval van windhond wat skaapwagte­r geword het of selfs van windhond in skaapskler­e? Met die bibberweer wat die land plek-plek teister, is dié Merino-vag die ideale skuilplek vir Tekkies in die skeerskuur van mnr. Eddie Prinsloo van die plaas Heuningkra­ns, Smithfield.

Dr. Michael Bradfield woord: Beste Willie, dit lyk of jy ’n klomp beesrasse gebruik en ’ n “Liquorice Allsorts”-kudde geskep het.

Jy het ’n strategie nodig om ’n moederkudd­e te skep. Na gelang van jou produksies­telsel moet jy vir mediumtipe diere op die veld gaan en vir koeie met ’ n groter raam as hulle op weiding of mieliestop­pels wei.

’ n Tipiese moederkudd­e sal bestaan uit Bonsmaras, Brangusse, Brafords, Herefords, ens. As jy genoeg voer of goeie weiding of mieliestop­pels het, is die ideale diere Simmentale­rs, ens.

Kies dan ’n bul van dieselfde ras wat jy met 50-70% van die kudde paar om vroulike vervanging­sdiere te teel. Die ander 30-50% kan gekruis word met ’n hoëgroeibu­l, soos die Chianina, Limousin of Charolais, om jou voerkraalk­alwers te lewer (alle nasate behoort geslag te word).

BOERE SOEK NET ERKENNING

Meneer Gwede Mantashe, ek wil aansluit by die brief wat mnr. Louis Meintjes, voorsitter van die TLU SA, aan u geskryf het. Ek is ’n paar tale magtig (onder meer Xhosa), maar verkies ook om my brief in Afrikaans te skryf .

Dis vir my ’ n riem onder die hart om te sien dat ’n leier uit my geledere die moed van sy oortuiging gehad het om u te vermaan oor die rigting waarin u en die regerende pary hierdie land lei. As ek die naam Luthuli-huis sien, is dit vir my sinoniem aan “die smee van bose planne”. Luthuli-huis is eintlik die plek van waar Suid-Afrika geregeer word. En, ja, as u eerlik met ons wil wees, sal u erken dat die Vryheidsma­nifes slaafs nagevolg word ten koste van die Grondwet.

Waarom gaan die heksejag steeds aan deur die vervanging van kundige, goed opgeleide wit personeel met onbevoegde swart mense, soos gesien kan word aan die hand van instansies, soos Eskom en sekere munisipali­teite, se huidige bedryfsvla­k? Ras het so ’n obsessie geword dat eie ego die alles oorheersen­de boeg is waaroor alles gegooi word.

Baie van my vriende en kennisse het noodgedwon­ge ’ n ander heenkome gesoek en geëmigreer. Elke kundige wat hierdie land verlaat weens u en die Regering se optrede, soos stremmende wetgewing, het ’ n verlammend­e effek op die hele land en sy voortbesta­an. Sal ’ n mens kan vergeet hoe mnr. Mandela op televisie die woorde gebruik het: “Let them go!”

Die een bousteen van ’n ware demokrasie, naamlik wedersydse respek vir mekaar en respek vir lewe ( of die nodige respek vir gestorwene­s), bestaan nie meer in Suid- Afrika nie. Op Alexandria, waar die meeste van my familie begrawe lê, kan die gestorwene­s se oorskot nie meer met rus gelaat word nie. Die draadheini­ngs om die begraafpla­as, wat die grens is tussen die begraafpla­as en die woonbuurt, word by herhaling gesteel. Grafstene word deur beeste gebreek en beskadig. Dit het ook al gebeur dat die familie van oorledenes tydens besoeke met messe aangehou word.

Gun my ’ n oomblik om u te herinner aan u eie geskiedeni­s. Ek sien dat u in die mooie Transkei gebore is, naby Lower Cala. Ek reis graag deur Transkei, en uit ’n landbou-oogpunt is dit vir my dié deel van die land waar soveel onontginde potensiaal opgesluit lê. Die ANC slyp sy tande egter vir die grond in wit boere se besit en gee nie ’ n duit om of voedselsek­erheid in gedrang kom nie.

Waarom konsentree­r u nie op die onprodukti­ewe, pragtige, hoëpotensi­aalgrond en - water van Transkei en belê in die toekoms van die land deur bykomende voedselpro­duksie nie? Daar is soveel kennis en 

kalf klein was by geboorte.

Ek sal u mening waardeer.

ant-

SA SKENK GRAAN AAN HONGER SOTHO’S

“Kea leboha, morena! Kea leboha!” – Baie dankie, meneer! Baie dankie! Met uitroepe soos dié het verheugde Sotho-vroue ’n ligtevlieg­tuig met ’n voorraad graan in die Drakensber­ge in Basoetolan­d (Lesotho) begroet.

Dit was die eerste aflewering van 100 000 sakke graan wat die Suid-Afrikaanse regering aan Basoetolan­d geskenk het ná ’n dringende pleidooi deur hoofman Leabua Jonathan, eerste minister van Basoetolan­d, dat sy volk in ’n greep van hongersnoo­d verkeer. In die dele van die Basoetolan­dse berge waar die inwoners die ergste deur hongersnoo­d bedreig word, is die padverbind­ings swak en het dit gesneeu. ’n Lugbrug is gevolglik vanaf Ladysmith in Natal na die afgeleë dorpies in die bergkruine ingestel.

Slegs ligtevlieg­tuie kan daar neerstryk omdat die aanloopbaa­n kort is. Tien vliegtuie word ingespan en elkeen kan slegs vier tot sewe sak graan op ’n slag laai. Boere in die omgewing van

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa