Landbouweekblad

RENOSTER IS SIMBOOL VAN TROTS

- F WENBRIE

Die brief van Jan Visser (“Renosters is ’ nutteloos’ ”, LBW, 17 Julie) het betrekking.

Nutteloos kan onder meer beskryf word as “sonder voordeel” of “verlore”. Ek verskil heeltemal van Jan se stelling, siende dat ek nie die renoster as sonder voordeel of verlore sien nie. Om te sê die renoster is vir ons as Suid-Afrikaners sonder voordeel, is om te sê dat die Groot Vyf of selfs ons tienrand-noot geen betekenis vir ons het nie.

Ek kan nie dink dat ’ n kind van Afrika ’ n ander kind van Afrika ( die renoster) as nutteloos kan ag nie. Die renoster is ’n simbool van trots en ’n absoluut pragtige dier.

Ek moet ook kommentaar lewer op die feit dat Jan net ’n dier as nuttig vir ons sien indien dit biltong, melk of steak kan lewer. Besef hy dat sy troeteldie­r, vrou of kind nie aan daardie vereistes voldoen nie, maar steeds deel maak van sy pragtige bestaan as Suid- Afrikaner?

Ek, as ’ n 21- jarige student, staan op en beskerm ons land se geliefde renoster omdat ek my

RAAD OOR BEESTE GESOEK

Beste dr. Michael Bradfield, ek het ’n artikel van u in Landbouwee­kblad gelees en u inset uiters nuttig gevind.

Ek het in die verlede met ’ n paar beesrasse in my kudde geeksperim­enteer. Ek boer vir die beste resultate om alle bulkalwers na my voerkraal te neem

erfenis en trots altyd sal hoog ag en die simbole daarvan nooit sal laat uitwis nie.

opregtheid onder die kommersiël­e landbouers. Waarom dit nie eerder gunstig aanwend pleks van die huidige strategie om deur drakoniese wette die lewe vir die landbouer ál moeiliker te maak nie.

Wat die geskiedeni­s- deel betref, wil ek u herinner aan die jare 1856 tot 1857 toe die Xhosa’s hul vee by die duisende doodgemaak het en oeste vernietig het nadat die profetes Nongqawuse van die Gcaleka- stam ’ n “opdrag” van die voorvaderg­eeste by Gxarharivi­er gekry en dit toe so aan die owerhede oorgedra het. In ruil daarvoor sou die geeste op die oggend van 18 Februarie 1857, wanneer die son rooi sou opkom, die wit mense die see in jaag, en dan sou die son die middag in die ooste sak.

Die son het egter soos gewoonlik opgekom, en ongekende ellende het gevolg. Dieselfde wit mense het hulle toe oor der-

duisende swart mense ontferm wat om hulp gevra het toe die werklikhei­d intree en hongersnoo­d begin toeslaan het. Volgens my rekords is om en by 20 000 mense egter dood tydens hierdie tragiese gebeurteni­s.

Nongqwawus­e lê begrawe op die plaas van oorlede Keeton Fick in die distrik Alexandria.

Nou wonder u seker hoekom ek by die geskiedeni­s-deel gaan draai het. Daar is vir my baie ooreenkoms­te met hierdie gebeurteni­s en die huidige situasie.

Ek is ’n wit boorling van Afrika, het niemand se grond gesteel nie en soek net die nodige erkenning van owerheidsk­ant dat ek en my mense ’n bestaansre­g en ’n roeping het om die menigtes van hierdie vasteland te voed.

Wat ons kultuur, taal en bestaansre­g betref, gun ons asseblief ruimte. Moenie aan die een kant die Afrikaner se kultuur erken en dan anders optree nie. Wedersydse respek en geloofwaar­digheid word uit optredes gevorm en verdien.

Ek wil voorstel dat u ter enige tyd met die TLU SA, waarvan ek ’ n lid is, in gesprek tree vir eerlike en opregte advies oor landbou- aangeleent­hede, die ekonomie, ens.

Sterkte met u besluite vorentoe.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa