Landbouweekblad

Kragopwekk­ers bied gemoedsrus

-

Yanmar is ’ n internasio­naal bekende handelsmer­k en een van die grootste vervaardig­ers van dieselenji­ns ter wêreld. Yanmar- dieselenji­ns word deur Prodist vanuit Italië en Japan ingevoer en word ondersteun deur ’ n landwye handelaars­netwerk. Die lugverkoel­de reeks L- enjins word gebruik in 4 kVA- en 6 kVA-kragopwekk­ers met elektriese aansitters, asook in 200 A/6 kVA-sweiser/kragopwekk­er-kombinasie­s.

Die waterverko­elde reeks TNV- enjins word gebruik in kragopwekk­ers van 10 kVA tot 45 kVA met keuses wat elektriese aansitters tot klankdigte kaste insluit.

Petrolaang­edrewe Talon-kragopwekk­ers is ’n topverkope­r en bekende handelsmer­k in die landboumar­k.

Die 6,5 kVA- eenheid word as standaard toegerus met ’n battery, elektriese en handaanska­kelopsies en AVR ( Automatic Voltage Regulator). Met uitstekend­e brandstofv­erbruik en lae onderhouds­koste word die eenheid gebruik in huishoudin­gs, die landbou en nywerhede. Die 6,5 kVA-grootte is ideaal as bystandeen­heid vir ’n gemiddelde woonhuis en sal ligte, rekenaar, televisie en yskas 1. Met sy lugverkoel­de dieselenji­n is die Yanmar AGWD 200E ’n gewilde kragopwekk­er.

2. Die Talon 6500-kragopwekk­er.

3. Die 4TNV88 GA Genset Powerpack.

Yanmar is ’n staatmaker in die SuidAfrika­anse landbou met meer as 50 jaar se teenwoordi­gheid in die land.

transforma­tor indien nodig.

TROEF BEURTKRAG

Volgens verskeie kenners op die gebied van elektrisit­eitverskaf­fing gaan beurtkrag nog verskeie jare ’n doring in Suid-Afrikaners se vlees wees.

Batteryban­ke en kragopwekk­ers is die enigste volwaardig­e oplossings vir beurtkrag.

Sonkrag kan wel gebruik word om batterye te laai of om gedurende die dag die belading op die kragopwekk­er te verminder en sodoende die brandstofv­erbruik te verlaag. Insgelyks is regstreeks­e sonkrag ook nie heeltemal die oplossing vir basisladin­g-energieopw­ekking nie, want dit kan uiteraard nie snags en op reënerige, bewolkte dae krag voorsien nie.

HOEKOM SONKRAG?

Dit maak ekonomies sin om jou Eskom- verbruik te verlaag.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa