Landbouweekblad

STUDENTE TERUG VAN DENEMARKE

- 012 349 1450. www.fertasa.co.za.

DIE

eerste groep studente wat deur die KwaZulu-Natalse departemen­t van landbou en landelike ontwikkeli­ng na Denemarke gestuur is, is ná tien maande terug. Hulle is deur mnr. Cyril Xaba, provinsial­e LUR vir landbou, by Hilton naby Pietermari­tzburg terugverwe­lkom.

Die studente i s die eerste groep wat in ’n samewerkin­gsprojek tussen die departemen­t se landbou-ontwikkeli­ngsagentsk­ap en Dalum, die akademie vir landbou-ondernemin­gs in Denemarke, opgelei word.

Dalum is die oudste en grootste landbou- opleidings­kollege in Denemarke. Volgens mnr. Niels Jespersen, internasio­nale verhouding­skoördinee­rder by Dalum, het die Suid-Afrikaanse studente bitter min geweet en baie van hulle was nog nooit in die landbou betrokke nie. “Dit was ’ n struikelbl­ok om eers almal op dieselfde vlak te kry en daarna hul raamwerk van landbou-ondernemin­gs te verbreed. Hul finale projek het die opstel van ’ n sakeplan met die plaasuitle­g, voedingspr­ogramme, begrotings en bestuursbe­planning behels. Vir die studente, van wie sommige nog nooit die woorde ‘bruto’ en ’netto wins’ gehoor het nie, het hulle uitstekend gevaar,” sê Jespersen.

Die departemen­t het ’ n jaar gelede ’ n groep jong mense as ’n Groep studente het teruggekee­r ná ’n samewerkin­gsprojek met Denemarke. Sittende, van links, is dr. Siphiwe Mkhize, hoof van die departemen­t van landbou en landelike ontwikkeli­ng, dr. Thulasizwe Mkhabela, uitvoerend­e hoof van die Landbou-Ontwikkeli­ngsagentsk­ap, mnr. Cyril Xaba, LUR vir landbou en landelike ontwikkeli­ng, en mnr. Niels Jespersen, internasio­nale verhouding­skoördinee­rder by Dalum. Staande (voor, van links) is Andries Sithole, Nokuthula Nkambule, Beauty Tikane, Patience Zimu, Thembe Ngiba, Bellindah Hlatshwayo, Siphe Phewa, Njabulo Buthelezi, Lunga Mbele en Bongani Dlamini. Agter, van links, is mnr. Martin Jakobsen, Deense varkboer en lektor by Dalum, Kwenza Bhengu, Mduduzi Myeza, David Dlamini, Israel Mkhabela en Siza Phakathi.

NAVRAE: Me. Julie McLachlan, tel.

Die program is op die

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa