Landbouweekblad

SYBOKHAARB­OERE HOU 72STE KONGRES

-

Van links is mnr. Coligny Stegmann van Cradock, prof. Kobus van der Walt, hoofspreke­r van die Noordwes-Universite­it, mnre. Cobus de Klerk, voorsitter van die SASKV, Andries Greeff van Willowmore en Pierre van der Vyver, voorsitter van Sybokhaar SA. Van links is mnre. Jaco Oelofse van Klipplaat, Röthner Bekker, nuwe voorsitter van Sybokhaar SA, Geoff Kingwill, voorsitter van Cape Wools, William Pringle van Bedford en Barries Snijman, ondervoors­itter van die Sybokhaart­rust. Van links is mnre. Tanner McNaugten van Bedford, Billy Colborne van Willowmore, me. Elna van den Bergh van Jansenvill­e, Cameron de Wet van Swaershoek en AJ Oelofse van Kamferspoo­rt. By mnr. Weber Trütter (regs), ’n boer van Heroldt, is die span van CMW. Van links is mnre. Andries Coetsee en Stevan Wright, albei van Jansenvill­e, Johan Paulson van Graaff-Reinet en Cassie Carstens van Willowmore. By mnr. Bongani Ndlovo (middel), ontwikkeli­ngsbestuur­der van die Sybokhaarb­emagtiging­strust, is nuwe toetreders tot die bokhaarbed­ryf. Van links is mnr. Simon en me. Katy Miners van Weltevrede, Kookhuis, en mnre. Simphiwe en Linda Fani van Doornrivie­r, Pearston. By me. Robyn Rütters (links) van Sybokhaar SA is (van links) mnre. Louwtjie Retief van Murraysbur­g, Ronnie Smith van BKB en Johan Pienaar, adjunk uitvoerend­e direkteur van Agri SA.

Die SA Sybokhaark­wekersvere­ning (SASKV) het sy 72ste kongres op Graaff-Reinet gehou. Die hoofspreke­r was prof. Kobus van der Walt, ’n omgewingsw­etenskapli­ke. THEUNS BOTHA het sy kamera saamgeneem.

Uitvoer het invoer met 19 067 ton of 10,9 miljoen liter op ’n melkekwiva­lente grondslag oorskry.

Luidens die MPO se Junie-verslag oor belangrike markaandui­ders het ’ n swakker rand Suid-Afrikaanse invoerprys­e vanjaar teen die swakker internasio­nale melkmark beskerm.

Internasio­nale pryse het egter sedert Maart gedaal en dit het invoerpari­teit laer as plaaslike pro- dusentepry­se gedruk, sê dr. Koos Coetzee, MPO-ekonoom, in die verslag.

Coetzee sê hoër graanpryse, die verwagte hoër kragkoste, die beskikbaar­heid van ruvoer, kuilvoer van laer gehalte en verlagings in produsente­pryse mag tot effens stadiger produksieg­roei bydra.

Produksie sal egter na verwagting op hoë vlakke bly.

– CARIEN KRUGER

ook rektor van die Potchefstr­oomkampus van die NoordwesUn­iversiteit, ’n groep toegewyde individue wat daarna streef om gereeld betroubare markinligt­ing aan bestaande en potensiële kliënte te verskaf.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa