Landbouweekblad

GROTER MARGES BIED GELEENTHEI­D VIR NUWE TOETREDERS TOT DIE MELKKETTIN­G

- Herman van Schalkwyk,

DIE

uittrede van een van die groot verwerkers en verspreide­rs van melk, asook ’n verdere verlaging in produsente­pryse van 30 sent

per liter weens ’n styging in produksiev­olumes oor die afgelope drie jaar het daartoe aanleiding gegee dat vervaardig­ings- en ver-

Internasio­naal: Die prys van mielies het met 3,8%, oftewel $5,95/t (R74,26/t), gestyg tot $164,64/t (R2 055/t). Op ’n jaargronds­lag is dit 2,6%, oftewel $4,11/t (R51,29/t), hoër. Verwagte pryse: Augustus – $169,44/t (R2 115/t), September – $172,51/t (R2 153/t), Desember – $176,76/t (R2 206/t), Maart – $172,59/t (R2 154/t). Plaaslik: Die Safex-prys van wit mielies het met 6,3%, oftewel R195/t, gestyg tot R3 275/t. Geel mielies het met 4,6%, oftewel R125/t, gestyg tot R2 850/t. Op ’n jaargronds­lag is dit 97,9%, oftewel R1 620/t, hoër vir wit mielies, terwyl geel mielies 62,4%, oftewel R1 095/t, hoër is as in die ooreenstem­mende tyd verlede jaar. Internasio­naal: Die gemiddelde prys van koring het met 1,1%, oftewel $2,38/t (R29,70/t), gedaal tot $212,95/t (R2 658/t). Op ’n jaargronds­lag is dit 6%, oftewel $12,02/t (R150,01/t), hoër. Verwagte pryse: Augustus – $214,44/t (R2 676/t), September – $210,39/t (R2 626/t), Desember – $212,75/t (R2 655/t), Maart – $214,73/t (R2 680/t). Plaaslik: Die Safex-prys vir koring het met 1,4%, oftewel R55/t, gestyg tot R3 955/t. Op ’n jaargronds­lag is dit 5,5%, oftewel R205/t, hoër. Verwagte pryse: Augustus – R3 923/t, September – R3 976/t, Desember – R3 886/t, Maart – R3 933/t. Die Safex-prys vir sorghum was teen R3 050/t onverander­d. Op ’n jaargronds­lag is dit 4,5%, oftewel R130/t, hoër. Verwagte pryse: Augustus – R3 045/t, September – R2 950/t, Desember – R2 900/t. Die Safex-prys vir sonnebloms­aad het met 0,7%, oftewel R37/t, gedaal tot R5 408/t. Op ’n jaargronds­lag is dit 19,1%, oftewel R868/t, hoër. Verwagte pryse: Augustus – R5 466/t, September – R5 498/t, Desember – R5 585/t, Maart – R5 198/t. Die internasio­nale prys van sonnebloms­aad het teen $430/t (R5 366/t) onverander­d verhandel. Op ’n jaargronds­lag is die prys dieselfde. Internasio­naal: Die gemiddelde prys van sojabone het met 5,8%, oftewel $21,85/t (R272,69/t), gedaal tot $356,59/t (R4 450/t). Op ’n jaargronds­lag is dit 28,1%, oftewel $139,02/t (R1 735/t), laer. Verwagte pryse: Augustus – $384,34/t (R4 797/t), September – $380/t (R4 742/t), November – $376,84/t (R4 703/t), Maart – $376,33/t (R4 697/t). Plaaslik: Die Safex-prys van sojabone het met 2,1%, oftewel R100/t, gestyg tot R4 880/t. Op ’n jaargronds­lag is dit 2,8%, oftewel R140/t, laer. Verwagte pryse: Augustus – R4 905/t, September – R4 957/t, Desember – R5 055/t, Maart – R5 059/t.

Die verslae van prysneigin­gs is van Agrimark Tendense (AMT) ontvang. Let daarop dat 10/ 7/2015 se vleispryse voorlopig is. As besturende direkteur van Aginfo, handeldryw­end as AMT, koördineer prof.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa