Landbouweekblad

IN ’N BLIK

- Bok Erasmus

Volstruisg­riep. Hoewel daar vroeër die week voëlgriep met die H5N2virus op vier plase in die Wesen OosKaap aangemeld is, is daar geen rede vir paniek en grootskaal­se slag van die voëls nie.

Dié versekerin­g is deur dr. Adriaan Olivier, veearts van Klein Karoo Internasio­naal op Oudtshoorn, gegee. Hy het aan Landbouwee­kblad gesê dat die voorkoms van die virus tydens ’n roetineond­ersoek by enkele van die voëls op twee plase in die distrik Calitzdorp, ’n plaas by Aberdeen en ’n plaas by GraaffRein­et opgespoor is.

Die nuus kom op die tydstip dat die Europese Unie (EU) reeds ingestem het om in die toekoms weer vars volstruisv­leis van SuidAfrika in te voer. “As alles volgens plan verloop en die burokratie­se en regulatori­ese prosesse voltooi is, behoort volstruisv­leis hopelik teen einde September weer na die EU uitgevoer te word,” het Olivier gesê.

Volgens hom is die nodige beheermaat­reëls, soos bewegingsb­eheer, reeds op die betrokke plase ingestel. “Omdat die volstruisb­edryf so goed gereguleer word, was hierdie maar net ’n vroeë waarskuwin­g. Ons weet presies wat aangaan.”

Wat eet ons vanaand?

Tegnologie, Boerevenno­ot

Het jy iets op die hart? Skryf gerus aan ons. As dit die wenbrief is, ontvang jy R150 met die kompliment­e van BKB. Sê jou sê in hoogstens 300 woorde. Stuur dit aan: Die Redakteur, Brieweblad, Landbouwee­kblad, Posbus 1802, Kaapstad 8000. Of faks dit na: 021 406 2940 of gebruik e-pos: landbou.com. Verskaf jou naam en adres, al wil jy ’n skuilnaam gebruik. Vandeeswee­k se wenbrief is deur

geskryf.

lbw@

Dit klink mos nie reg nie. Vind assseblief self uit, want die MPO beteken regtig nie veel nie. Moenie vir ons jok nie, want ons sal tog mettertyd die ware feite uitvind. Maar nou is die saak te dringend. Selfs stoetkudde­s wat meer as 100 jaar oud is, word uitgeslag. Die kuddes krimp weekliks.

Waarheen kan ons ons werkers stuur, want ons sal seker meer as die helfte laat gaan?

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa