Landbouweekblad

DORPERTELE­RS TOETS DEEGLIK VIR RAMSIEKTE

- DIE MOORD OP DR. HEIN SMITH VAN LINDLEY IS ‘BARBAARS EN LAFHARTIG’, SÊ VRYSTAAT LANDBOU. Johan van Rensburg:

Die artikel “Gee aandag aan ramme en keer tragedie” – veearts” ( LBW, 10 Julie) het sekerlik baie mense laat regop sit.

Die artikel noem dat meer as 50% van ramme in ’n 400 km-radius om Upington met Brucella ovis besmet is. Bogenoemde sluit meer as 30 000 ramme in wat die afgelope drie en ’n half jaar getoets is, volgens dr. Willie Harris.

’ n Radius van 400 km om Upington is skrikwekke­nd groot. Dit strek so ver as Koës in die noorde, Victoria-Wes in die suide, Springbok in die weste en Kimberley in die ooste.

Die doel van my brief is nie om van dr. Harris te verskil nie, maar eerder om iets wat hy nie in sy artikel genoem het nie, onder kommersiël­e Dorperboer­e se aandag te bring.

Die Dorper- skaapteler­sgenootska­p van Suid-Afrika het al lankal ’ n Brucella ovis- beheerskem­a ingestel. Ek kan nie met alle sekerheid sê nie, maar sover my kennis strek, is die Dorper-telersgeno­otskap ook die enigste kleinveege­nootskap wat sy lede verplig om hul ramme vir Brucella ovis te toets. Sedert 2008 word alle lede of telers van die genootskap verplig om dit te doen as hulle aan enige veiling wil deelneem. Die genootskap en sy lede is egter lank voor 2008 reeds by die bekamping van die siekte betrokke.

Die genootskap het twee jaar gelede die reël met betrekking tot Brucella ovis verder uitgebrei, in so ’ n mate dat lede nie plaasinspe­ksies mag ontvang as hulle nie in besit van ’n skoon- 

Louis Fourie: Ek sit hier op ’n plaas en wag vir my beurt om doodgeslaa­n te word. Sal graag aksie wil sien voor dan.

Kobus Swarts: My ma is self vermoor. Hulle het haar baie seergemaak. Dit kan nie meer so aangaan nie.

André du Toit: Verdeel in streke. Ry gewapende patrollies op verskillen­de tye snags. Wees onvoorspel­baar met bewegings. Sterk spotlights op voertuig. Werk saam met die SAPS.

Niemand hoef dit in ’n brief of ’n persverkla­ring vir ons te sê nie. Vertel ons liewer wat julle voorkomend omtrent dié saak gaan doen.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa